Obiekwa Country House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lynne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Janell D - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker wegbreek plek.
Marisna G - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker in die swembad gekuier en het die plekkie so geniet.
Azraa S - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect hideaway for a quick New Year's trip with some friends.
Obiekwa Country House se terugvoer
Thanks for visiting. Pleased you and your friends had a good time!
Shamier K - Des 2023
Algehele gradering
Fun stay.
Obiekwa Country House se terugvoer
Thanks for your kind words. It was a pleasure hosting you!
Bronwyn M - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing weekend retreat.
Lees meerObiekwa Country House se terugvoer
The remote was fixed the next day and the globe was replaced.
Adrian W - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderful, will be back in summer to use the pool.
Obiekwa Country House se terugvoer
Thanks for your kind words. Look forward to seeing you in the summer.
Katy B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely country cottage!
Mariett H - Jan 2023
Algehele gradering
Lieflike wegbreek in die prentjiemooi Swartland.
Obiekwa Country House se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde.
Eskal B - Des 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly in Obiekwa.
Sunet C - Okt 2022
Algehele gradering
Obiekwa is mooier as wat die foto's wys - ons het heerlik gekuier en Lynne was 'n absolute fantastiese gasvrou.
Andrea M - Jul 2022
Algehele gradering
Delightful stay, lovely house with large rooms, a wonderful braai area and lovely views.
Obiekwa Country House se terugvoer
Thank you so much for your kind words.
Best wishes
Lynne
Elmarie P - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker kuierhuis.
Deidre M - Feb 2022
Algehele gradering
Enjoy every moment of it.
Obiekwa Country House se terugvoer
Thanks for your kind words.
Scott G - Okt 2021
Algehele gradering
Just right.
Obiekwa Country House se terugvoer
So pleased you enjoyed your stay. Thanks for coming and for your kind words.
Andries O - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige omgewing, lekker kuierstoep en swembad.
Lois O - Nov 2020
Algehele gradering
A lovely quiet hideaway in a lovely setting with access to the vineyards for walks.
Gustav B - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike naweek by Obiekwa. Heerlike ligging en veilig. Naby aan middedorp.
Zain J - Aug 2020
Algehele gradering
Relaxed and peaceful.
Obiekwa Country House se terugvoer
Thanks for the 5-star review and kind words Zain.
Adriaan P V - Nov 2019
Algehele gradering
5 star country accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vyfster plattelandse verblyf.
Wat 'n lekker plek om te bly! Ruin, skoon en prakties. Veilige parkeerplek is 'n ekstra bonus. Wonderlike waarde vir geld, sal beslis weer gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kari V - Okt 2018
Algehele gradering
Het dit so geniet ons het 'n ekstra dag bespreek.
Franine D - Okt 2018
Algehele gradering
Ruim, netjies en goed toegerus. Rock solid botteloopmaker.
Esté S - Sep 2018
Algehele gradering
Lovely country house, peaceful and quiet. Spacious.
Millie-marié V - Jul 2018
Algehele gradering
Dit het my siel goed gedoen.
Liesel V - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Alles was perfek vir wat ons wou gehad het.
Johan B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese gastehuis.
Ivan K - Sep 2016
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Obiekwa Country House se terugvoer
Dankie vir u terugvoering oor Obiekwa Country House. Ons waardeer ditb en sal aksie neem in verband met die punte genoem in verband met die kombers en spieel. Ons kan ongelukkig nie die bome op die aanliggende perseel afkap nie. Ons is bekommerd dat kragproppe in die badkamer onveilig is. Country House is self-bediening, gaste moet asb hulle eie melk saambring. Beste wense Kent
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pekanstraat 6, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap