Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Pearl Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Saskia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Ocean Pearl Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Gesin met tieners

Baie lekker huis met alles wat jy nodig het langs die see.

Baie lekker gekuier en gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, die huis het alles wat nodig is vir 'n gerieflike vakansie.

Fantastiese huis om in te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V

Uitstekend en baie gerieflik.

Fantasties plek ten volle toegerus. Sal net aanbeveel vir fans in elke kamer. Pragtige ligging en geriewe was baie goed. Skoon en netjies sal definitief weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful & great location.

We absolutely loved our stay at Ocean Pearl Accommodation. It was perfectly located to the beach, and to Wilderness, George & surrounds. The view from the balcony was stunning and the yard perfect & safe for our 2 dogs to be in. It could do with a couple of extra kitchen utensils & items, but that in no way spoiled our stay. The back up power system was a huge plus! We will certainly go back there for longer next time and recommend to our family & friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R

Familie-vakansie vir groot en klein. Rustige woonbuurt.

Baie lekker kuier huis vir ons familie van 8 volwassenes en kleuters gewees. Mooi uitsig en naby aan die strand.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W
Saam met vriende

Awesome.

Het lekker gebly. Al wat ons pla het, is die rook toe ons vuur gemaak het in die kaggel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D
Gesin met tieners

Kuier was fantasies gewees.

Lekker snoesig geslaap. Lekker area vir kuier en braai. Was nie eenkeer bewus van loadshedding nie. Dit was regtig 'n goeie naweek saam familie en elkeen het die wegbreek so nodig gehad. Alles was so netjies en die nodige items was daar. Kuier was fantasies gewees. Lekker snoesig geslaap. Lekker area vir kuier en braai. Was nie eenkeer bewus van loadshedding nie. Dit was regtig 'n goeie naweek saam familie en elkeen het die wegbreek so nodig gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zonke T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonke T
Saam met vriende

Excellent and beautiful.

The places was beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Safia S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Safia S
Saam met vriende

Awesome.

Great location and accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desire S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire S
Gesin met klein kinders

Ocean Pearl was als wat ons nodig gehad het en baie meer. Dis 10 min vanaf Wilderness, wat baie gerieflik is. Baie moderne huis.

Die huis is baie goed toegerus met als wat 'n mens nodig het en meer. Gratis WiFi was gerieflik. Reg oorkant 'n baie mooi strand. Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser was baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse Cronje C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse Cronje C

Dit is 'n pragtige plek.

Enigste voorstel sal wees om kluis te installeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N

Heerlike kuier in gerieflike ruim huis met pragtige uitsig.

Ocean Pearl het 'n baie mooi uitsig en is teenaan die strand. Dit is baie netjies met goeie, skoon linne en is toegerus met alles wat jy nodig het. Die voorsiening vir beurtkrag is besonder gerieflik. Die gasvrou kommunikeer goed en die verwelkomingsgeskenk is besonders. Ons beveel dit hoogs aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris G
Saam met vriende

Mooi uitsigte - goeie uitleg van vertrekke.

Ons het ons kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H
Saam met vriende

Dit is 'n baie skoon goed gemeublileerde huis, vars en veilig.

Die eienaars kan dalk meer opskepbakke en kombuisware bysit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sjaan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste este ooit!

Mooi baie mooi, super skoon, die uitsig, jy het absoluut alles daar wat jy nodig het, die area is stil die see is mooi die erf is in uitmuntende kondisie, die hele plek is net super skoon en netjies en baie, baie smaakvol en net 'n lekker kuier, rus, vakansieplek en die pluspunt, ek kon my 2 hondjies saamvat en hulle kon die hele plek rondhardloop, want hulle was veilig en die erf is omhein en perfek vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 320
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R3 320
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R3 320
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscus-straat 1642, Kleinkrantz, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccf41f5eb8c4010b0ca935fd21ff6f4259c01d299ec3fdd8256ec3954be42492a75e7580d1f4888a8889e91b991a9be21ea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 320 per nag, vir 9 mense 15 5 1 5 1642 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.004945914759 22.655496551216
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem