LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean Song Self Catering | LekkeSlaap
+29

Ocean Song Self Catering

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichardt 1, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 R576 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ocean Song Self Catering is naby die strand geleë vir 'n lekker wegbreek by die see. Dit is in Sandbaai in Hermanus geleë.

Akkommodasie word gebied in bekostigbare en gehalte-selfsorgeenhede vir gaste wat op soek is na veilige verblyf by die see. Dit is ideaal vir gaste wat van die besige stad wil ontsnap. Let asb. dat geen partytjies, geleenthede of uitermatige drinkery by Ocean Song toegelaat word nie.

Die kompleks is gesins- en kindervriendelik en gaste het toegang tot braaigeriewe, parkeerplek op die perseel en oorgenoeg veilige parkeerplek op die grasperk voor Ocean Song. Daar is ook 'n gemeenskaplike kisvrieskas waarvan gaste gebruik kan maak. Daar is nie TV in die eenhede nie.

Hermanus staan bekend as die Suid-Afrikaanse Riviera. Ons is 2 minute se stap van die kuslyn af en jy kan die see ruik en hoor van die eenheid af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 69 resensies vir Ocean Song Self Catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Louis Trichardt 1, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Song Self Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R640
Vanaf R576
per nag (vir 2 persone)
was R640
Vanaf R576
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichardt 1, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNDhiMDFiLTZiODUtNDQyNS04ZDdhLTc3NmVmMjlhOTFjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R640, nou Vanaf R576  per nag (vir 2 persone) 69 5 1 5 1 Louis Trichardt Sand Bay 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.426875437243 19.198046664418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!