Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View 147

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 66

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 3 resensies vir Ocean View 147
Netheid
2.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Naailah N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naailah N
Gesin met klein kinders

It was good besides the shower issue.

It was good. The only problem was that the upstairs shower was not working, which caused inconvenience because all of us had to use the one shower in the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Gesin met tieners

Ongelooflike gerieflike, toegeruste huis met 'n stunning view van die see.

Ons het regtig baie lekker gekuier in hierdie huis. Die huis het die perfekte ligging met die mooiste see-uitsig en 'n lekker cosy nook met baie kussings waar jy kan sit en kuier en vir die see kyk. Die huis is ingerig met meeste van die goed wat jy sou verwag, asook Tupperware wat 'n groot pluspunt was. Die enigste ding wat ek graag onder julle aandag sal wil bring is dat die huis nie baie skoon was nie, dit was wel bolangs skoongemaak, maar vuil mure, krane, deure en potte wat half skoon was. Daar was ook nie lekker groot wynglase nie, so ons het ons eie aangekoop vir die naweek. Die gasbottel vir die gas-heater was ook leeg. En die Smart TV se SSL Certificate het verval, so ons kon nie YouTube of enige browser op die TV gebruik nie. Netflix het wel gewerk.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 147 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering ons sal dadelik die eienaar laat weet en ook die skoonmaak onder die mense wat die huis skoonmaak se aandag bring.
Vriendelike groete
Sanelle

Ocean View 147
Christiaan G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan G
Saam met vriende

Goeie, sentrale verblyf.

Baie lekker verblyf. Gemaklik vir 'n groot groep met goeie see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 728
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R2 728
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R2 728
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 147, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cfb075dada2d5c3939116c4acccb8aa533bebbfaa30e4c2b1132f96236caa0243b08da662d01a696357489d0b896a6c05a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 728 per nag (plek vir 11) 3 5 1 4 147 Ocean View Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.811951 20.035759
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem