Ocean View
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Miranda H - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent thank you will be back.
Christine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Great view. Awesome stay.
Ocean View se terugvoer
Môre Christine
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Julle was model gaste.
So stil en die woonstel is baie netjies gelaat.
Hoop ons sien gou weer.
Koos H - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer teen die see.
Nicole W - Feb 2024
Algehele gradering
I'll definitely go back for another weekend!
Fanie E - Feb 2024
Algehele gradering
Super lekker, baie rustig, mooi see uitsig.
Ocean View se terugvoer
Was baie aangenaam om jou te ontmoet.
Het hartseer gevoel om afskeid te neem.
Hoop ons sien mekaar eendag weer.
Corlet N - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike rus naweek, sonder "hang ups".
Ocean View se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Kom gerus weer, die weer op Lambertsbaai is uitstekend.
Wynand V - Des 2023
Algehele gradering
Die moeite werd. Kan dit aanbeveel.
Ocean View se terugvoer
Baie dankie. So bly julle het dit geniet.
Sonette F - Des 2023
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang vandat ons daar gearriveer het totdat ons gery het.
Ocean View se terugvoer
Baie dankie.
Was so aangenaam om julle te verwelkom.
Carla G - Okt 2023
Algehele gradering
Lekkerste mees ontspanne naweek.
Ocean View se terugvoer
Carla en gesin
So dankbaar julle het verblyf te Ocean View geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Ciska V - Aug 2023
Algehele gradering
We had a great time! Great host! Value for money.
Ocean View se terugvoer
Hallo Ciska
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering.
Die Solar maak ook 'n groot verskil.
Nogmaals dankie, so bly julle het die verblyf aangenaam ervaar.
Priscilla J - Aug 2023
Algehele gradering
Oceanview het ons siel goed gedoen.
Ocean View se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Die solar maak 'n groot verskil. Sien julle gou weer.
Nicolina B - Jul 2023
Algehele gradering
It was breathtaking!
Lees meerYolande B - Apr 2023
Algehele gradering
Vreedsaam.
Ocean View se terugvoer
Baie dankie vir jul pragtige boodskap.
So dankbaar julle het die verblyf geniet.
Ronel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf met 'n wonderlike see-uitsig.
Ocean View se terugvoer
Baie dankie vir resensie.
So bly julle en die honde het dit geniet.
Ons neem troeteldiere, maar gaste moet ons asb. vooraf in kennis stel.
Ocean View Groete
Jolene C - Jan 2023
Algehele gradering
Dit is 'n baie oulike plekkie. Sal definitief weer terug gaan en aanbeveel.
Ocean View se terugvoer
Hallo Jolene, baie dankie.
Ons is besig om Ocean View op te gradeer. Die badkamer is oorgedoen.
Vertrou ons sien julle gou weer.
Elsabe H - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties! Heerlik!
Lees meerKatinka K - Nov 2022
Algehele gradering
Netjiese, goed ingerigte funksionele slaapeenheid. Jammer dat daar nie 'n lekker sitgedeelte buite is nie.
Daleen G - Nov 2022
Algehele gradering
5 sterre is te min, ons gee 10 sterre.
Ocean View se terugvoer
Baie dankie. Julle was model gaste. Hoop ons sien gou weer.
Suzaan B - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese atmosfeer met wonderlike gasvrou. Uitsig kan nie beter wees nie!
Ocean View se terugvoer
Baie dankie. Hoop om jou gou weer te sien.
Albert N - Sep 2022
Algehele gradering
Netjiese, groot woonstel met pragtige see-uitsig.
Hennie V - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties! Jy kan nie nader aan die see bly nie.
Sunay M - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly, sal aanbeveel!
Ocean View se terugvoer
Baie dankie.
Die gaste was so aangenaam.
Hulle hond was so stil.
Hulle het die woonstel baie netjies gelaat.
Nogmaals baie dankie
Louise F - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome.
Ocean View se terugvoer
Baie dankie.
Debora B - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was uit die boeke.
Stuart K - Feb 2022
Algehele gradering
Absolutely a gem on the beach.
Angelique R - Jan 2022
Algehele gradering
Lambert's Bay is a quiet area with amazing views. Not much entertainment was found besides a few restaurants and shops. A place to rest and have family time.
Jan H - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging en baie gerieflik.
Ocean View se terugvoer
Baie dankie. Bly julle het die verblyf geniet.
Elmareth L - Sep 2021
Algehele gradering
Beste ligging!
Ocean View se terugvoer
Baie dankie.
Elrina P - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik naby strand, dankbaar vir 'n motorhuis.
Marie M - Aug 2021
Algehele gradering
Selfsorgfasiliteit baie goed. Alles in werkende toestand, skoon en netjies.
Ocean View se terugvoer
Baie dankie.
Hoop om jul gou weer te verwelkom.
Christiaan J J B - Mei 2021
Algehele gradering
Uitsig oor see was fantasties.
Gerrit M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Ocean View se terugvoer
Baie dankie.Hoop ons sien julle gou weer.
Ester G - Mrt 2021
Algehele gradering
Die kuier was te kort en die eenheid was pragtig, ruim en net oorkant die see.
Ocean View se terugvoer
Baie dankie. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Virl A - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Ocean View se terugvoer
Baie bly julle het die naweek geniet.
Kom gerus wees.
Des P - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was net vir een aand, maar die rustigheid is treffend.
Elizha S - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Harry K - Des 2020
Algehele gradering
Onbevange uitgerus.
Ocean View se terugvoer
Baie dankie. Groete Riana
Charmaine E - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig.
Justin W - Sep 2020
Algehele gradering
Nice views, I was concerned about the overall safety.
Karin M - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik by die see.
Aletha C - Sep 2020
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ervaring
Zak M - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende diens en baie skoon. Kyk reg op strand uit. Pluspunt is 'n toesluitgarage vir een motor.
Malan V - Feb 2020
Algehele gradering
Alle geriewe beskikbaar. Probleme met die stort, maar is onmiddellik reggemaak. Ligging baie goed.
Amanda N - Des 2019
Algehele gradering
Had a wonderful stay. View is spectacular.
Wilma B - Sep 2019
Algehele gradering
Oulike plekkie naby see.
Marie H - Sep 2019
Algehele gradering
The unit and location were fine, but with some changes it could be world-class.
Lees meerJopie B - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende oornagplek!
Egmont H - Aug 2019
Algehele gradering
Het aan verwagtinge voldoen.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
August C - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome.
Ocean View se terugvoer
Baie dankie. Ons is so bly julle het verblyf geniet. Kom gerus weer.
Christie D - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Ocean View se terugvoer
Baie dankie.Ocean View is beslis rolstoel vriendelik. Julle was baie aangename gaste. Sien uit om jul weer te sien.
Weskus groete
Riana
Jaco H - Feb 2019
Algehele gradering
Sal weer teruggaan.
Ocean View se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Dit word opreg waardeer.
Weskus groete
Riana
Sanet P - Des 2018
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Shandre V - Des 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Sal weer teruggaan.
Johan N - Jul 2018
Algehele gradering
See-uitsig beslis.
Rienk V - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik.
René T - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing met mooi see uitsig.
Bronnwyn F - Nov 2017
Algehele gradering
Really nice, peaceful flat right across from the sea. Would love to go back.
Pierre D - Aug 2017
Algehele gradering
Spacious and comfortable.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 64, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap