Ocean View A1101
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 436R1 705 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ocean View A1101 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Bloubergstrand. Die kompleks is net 200 m vanaf die strand en naby verskeie restaurante, winkels en kroeë in die area.
Hierdie pragtige woonstel spog met vensters wat tot by die dak sterk en 'n onbelemmerde uitsig op Tafelberg en oor Bloubergstrand vanuit die bed of vanaf die rusbank bied. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet het. Al die slaapkamers het ingeboude kaste.
Die kombuis is met die nodige toebehore toegerus om maaltye voor te berei en daar is 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en droër, en kombuiskaste wat die kombuis wat die leefarea skei. Hierdie kaste kan ook as werkspasie ingespan word. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n slim-TV met Netflix.
Gratis WiFi word voorsien en daar is 'n veilige, aangewese parkeerplek vir die eenheid. Ocean View A1101 by CTHA is ook net 18 km van die stad se sakegebied en 30 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie, aangesien dit 'n omsetter het wat die TV en WiFi gedurende beurtkrag aandryf.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 208
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Coral-weg 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean View A1101 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap