LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean View Beach House | LekkeSlaap
+23

Ocean View Beach House

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 68, Livingston-rylaan en Potgieterstraat, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ocean View Beach House bied verblyf in Palm Beach aan die Suidkus. Besoek Palm Beach met sy pragtige strande en die warm Indiese Oseaan net 100 m van die huis af. Dit is langs die Mpenjati Natuurreservaat geleë.

Die huis het ligte binne en buite wat met sonkrag werk. Daar is 10 Wattt-sonkragligte in die sitkamer, eetarea, kombuis en gang. Water word voorsien uit die JoJo-tenk. Dit moet gekook word sodat gaste dit kan drink.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 3 badkamers en 2 van die slaapkamers het elkeen 'n en suite. Die hoofslaapkamer en derde slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en die tweede en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die eenheid word voor aankoms en na vertrek skoongemaak.

Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, 2 leefareas waarvan een onder is en een bo is. Albei spog met 'n pragtige see-uitsig. Daar is ook 'n groot balkon bo. Die huis het geriewe soos DStv Easy View (met opsies van ander DStv-pakkette teen 'n ekstra koste), 'n braai-area op albei balkonne, 'n motorhuis en 'n oop parkeerarea.

Daar is 'n pragtige tuin van 1800 m² voor die huis. Die eiendom het 150°-see-uitsigte en walvisse, dolfyne en die sardienloop kan van die balkon af gesien word.

Daar is 2 voetslaanroetes in die reservaat en bosbokke, eende en 'n verskeidenheid voëlspesies is in die woud en op die strandmeer te sien. Die strandmeer is geskik vir visvang, seilplankry en seil. Gholfbane in die omtrek sluit San Lameer, Southbroom, Margate, Port Shepstone, Port Edward, Selborne, Umdoni en Wild Coast Sun in.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean View Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits
  • Spaans
  • Switsers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Ocean View Beach House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Plot 68, Livingston-rylaan en Potgieterstraat, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean View Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 68, Livingston-rylaan en Potgieterstraat, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3nVehkMxEVNU5oTzu363t5DK5cImBHwg8aUb080g0RC3Dzvcdw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Lot 68 Livingston Drive & Potgieter Street 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 11:00-17:00 10:00 -30.982764750429 30.27581512928
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!