LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oceans 2 @ 19 | LekkeSlaap
+39

Oceans 2 @ 19

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Oceans 2 @ 19
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jenny B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B
Gesin met klein kinders

Absoluut puik

Sal vir seker weer daar gaan bly. Dit was heerlik.

Mariana S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S
Saam met vriende

Beautiful apartment with fantastic views. Highly recommend it.

Will definitely go back there again.

Adriaan N - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan N
Saam met vriende

Skoon , netjies, rustig en waarde vir geld.

Sien sterre.

Neels L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels L
Gesin met tieners

Nog lekkerder as die eerste keer...!

Gerieflike, goed toegerus, skoon, netjies en stylvol.

Elanie O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie O
Gesin met klein kinders

Unforgettable holiday.

This apartment has amazing sea views. In the morning we could enjoy our coffee and see the dolphins passing in the waves. At night you can admire all the night lights and just take in the beautiful view. We had direct access to the beach which is ideal with small children to go to the beach at any given time. The apartment is also walking distance from the heated swimming pool and waterpark. The apartment has a stunning kitchen and is well furnished. Quality linen and beds in each room. My only wish would be to go again.

Elsamien M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsamien M
Gesin met klein kinders

Heerlike seevakansie.

Ons het so lekker gebly by [email protected] Die see en die waterpark is stapafstand en die kinders het dit baie geniet. Ongelooflike see-uitsig!

Neels L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels L

Awesome!

Oceans [email protected] is 'n pragtige, gerieflike, goed toegeruste eenheid wat gesorg het vir 'n heerlike langnaweek.

Anton N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig.

Skoon, gerieflik en mooi uitsig.

Anneke D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke D
Gesin met tieners

Ons het elke oomblik geniet.

Die ligging van die woonstel is perfek en die uitsig ongelooflik. Wonderlik dat mens sommer net kan afstap na die strand toe en nie nodig het om soontoe te ry nie. Ons sal vir enigeen aanbeveel om daar te gaan bly.

Nicolene D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene D
Saam met vriende

Voel soos eie hui: skoon en netjies.

Toe ons instap het ons dadelik gemaklik gevoel. Alles was mooi en skoon met alles wat mens nodig sou hê.

Susan E - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels! Die see op jou voorstoep!

Gerieflike luukse verblyf. Sal definitief weer terugkeer volgende jaar!

Jaco V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie nice.

Sal ander enige tyd aanbeveel om te gaan.

Oceans 2 @ 19's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek vertrou om julle in die toekoms weer te kan ontvang as gaste.

Oceans 2 @ 19
Gert D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Gesin met tieners

Baie gerieflike woonstel, ruim met alles wat nodig is en pragtige uitsig.

Woonstel het alles in om gerieflik te kan kuier. Baie veilig. Het 'n pragtige uitsig op die see en is kort loopafstand vanaf strand.

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNjMwN2E4LWNmMmQtNDFhOS05ODdlLWEyOWI2ZjEzZmVhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag(plek vir 6) 13 5 1 5 Beach Boulevard Diaz beach 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.157962902409 22.10929956945
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!