Oddi's Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oddi's Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n enkelwoonstel op 'n woonperseel in Bellville en is ideaal vir sake- en vakansiegangers.

Die woonstel het 'n aparte ingang en gaste het hulle eie sleutel en kan kom en gaan soos hulle wil. Dié oopplan-woonstel het 'n dubbelbed, 'n dagbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n klein kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n oondjie, stoof, kooktoebehore, breekware en eetgerei toegerus is. Die woonstel het ook ’n TV en veilige parkeerplek.

Die eiendom is sentraal geleë en gaste het maklike toegang tot die Kaapse Wynlande en Kaapstad Internasionale Lughawe.

Ons beleid vir ’n minimumverblyftydperk is 2 nagte.

Slaapplek

'n Bespreking by Oddi's Self-catering sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oddi's Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]