Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Mac Daddy Luxury Trailer Park

OMCD Gesinswoonwa
Vanaf
Vanaf R2 295
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonwa het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 16 jaar. Elke woonwa het 'n ekstra vertrek wat as 'n sitarea of 'n 2-enkelbedkamer vir kinders kan dien. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle woonwaes het eerlikheidskroegies. Betaal asseblief vir wat jy geneem het, wanneer jy uitklok. Let asseblief daarop dat geen ander alkohol of kos toegelaat word op die perseel nie, tensy jy in Daddy's Villa bly.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Let wel dat selfoonopvangs by Old Mac Daddy beperk is en dat daar opvangs by die kroeg is.
- Old Mac Daddy Luxury Trailer Park word via 'n grondpad bereik en gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Elke woonwa het 'n eerlikheidskroegie. Betaal asb. vir dit wat jy neem voordat jy uitklok.
- Let asb. op dat geen ander kos of alkohol op die perseel toegelaat word nie, tensy jy by Daddy's Villa bly.
- Let asb. daarop dat ons woonwaens lukraak bespreek word, soos beskikbaar. Gaste moet asb. navraag doen as 'n spesifieke woonwa verkies word. Beskikbaarheid kan ongelukkig nie gewaarborg word nie.
- Die Lebanon Bergfietspad is direk agter ons. 'n Permit kos R25 per persoon.
- Visvang is beskikbaar op 'n vang-en-vrylaat-basis, afhangende van hoe vol die dam is. Visstokke en kunsaas kan teen R50 per dag gehuur word.
- Daar is 'n kroeg wat ten volle gelisensieerd is. 'n Kurkfooi van R45 word gehef as wyn ingebring word met middag- of aandete.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
OMCD Woonwa
Vanaf
Vanaf R2 295
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonwa het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié woonwa het nie 'n sitarea of 2 enkelbeddens vir kinders nie, dit is meer geskik is vir paartjies wat 'n wittebrood of herdenking vier. Alle woonwaens het eerlikheidskroegies. Betaal asseblief vir wat jy geneem het, wanneer jy uitklok. Let asseblief daarop dat geen ander alkohol of kos toegelaat word op die perseel nie, tensy jy in Daddy's Villa bly.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Let wel dat selfoonopvangs by Old Mac Daddy beperk is en dat daar opvangs by die kroeg is.
- Old Mac Daddy Luxury Trailer Park word via 'n grondpad bereik en gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Elke woonwa het 'n eerlikheidskroegie. Betaal asb. vir dit wat jy neem voordat jy uitklok.
- Let asb. op dat geen ander kos of alkohol op die perseel toegelaat word nie, tensy jy by Daddy's Villa bly.
- Let asb. daarop dat ons woonwaens lukraak bespreek word, soos beskikbaar. Gaste moet asb. navraag doen as 'n spesifieke woonwa verkies word. Beskikbaarheid kan ongelukkig nie gewaarborg word nie.
- Die Lebanon Bergfietspad is direk agter ons. 'n Permit kos R25 per persoon.
- Visvang is beskikbaar op 'n vang-en-vrylaat-basis, afhangende van hoe vol die dam is. Visstokke en kunsaas kan teen R50 per dag gehuur word.
- Daar is 'n kroeg wat ten volle gelisensieerd is. 'n Kurkfooi van R45 word gehef as wyn ingebring word met middag- of aandete.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Daddy's Den
Vanaf
Vanaf R2 295
per eenheid
Beskrywing

Dié glanstent is langs die bekende Daddy's Villa. Daar is slaapplek vir 4 gaste in 2 kamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n stapelbed. Dit is ideaal vir diegene wat kamp op 'n ander vlak wil beleef.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Let wel dat selfoonopvangs by Old Mac Daddy beperk is en dat daar opvangs by die kroeg is.
- Old Mac Daddy Luxury Trailer Park word via 'n grondpad bereik en gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Elke woonwa het 'n eerlikheidskroegie. Betaal asb. vir dit wat jy neem voordat jy uitklok.
- Let asb. op dat geen ander kos of alkohol op die perseel toegelaat word nie, tensy jy by Daddy's Villa bly.
- Let asb. daarop dat ons woonwaens lukraak bespreek word, soos beskikbaar. Gaste moet asb. navraag doen as 'n spesifieke woonwa verkies word. Beskikbaarheid kan ongelukkig nie gewaarborg word nie.
- Die Lebanon Bergfietspad is direk agter ons. 'n Permit kos R25 per persoon.
- Visvang is beskikbaar op 'n vang-en-vrylaat-basis, afhangende van hoe vol die dam is. Visstokke en kunsaas kan teen R50 per dag gehuur word.
- Daar is 'n kroeg wat ten volle gelisensieerd is. 'n Kurkfooi van R45 word gehef as wyn ingebring word met middag- of aandete.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Daddy's Hideaway
Vanaf
Vanaf R3 295
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die tentekamp is bo 'n afgesonderde, maar vreedsame vallei, weg van die hooflodge af, geleë. Dié kamp sal jou laat voel asof jy die hele vallei vir jouself het. Daddy’s Hideaway het luukse en stylvolle afwerkings, en is baie gerieflik. Daar is 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad met warm water. Ander geriewe sluit 'n privaat plonspoel, hangende dekstoele en gratis WiFi in. Daar is ook 'n premium-koffiemasjien met koffiekapsules en 'n alles-in-een komplimentêre kroeg met heerlike versnaperinge en drankies wat jy op die perseel kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Let wel dat selfoonopvangs by Old Mac Daddy beperk is en dat daar opvangs by die kroeg is.
- Old Mac Daddy Luxury Trailer Park word via 'n grondpad bereik en gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Elke woonwa het 'n eerlikheidskroegie. Betaal asb. vir dit wat jy neem voordat jy uitklok.
- Let asb. op dat geen ander kos of alkohol op die perseel toegelaat word nie, tensy jy by Daddy's Villa bly.
- Let asb. daarop dat ons woonwaens lukraak bespreek word, soos beskikbaar. Gaste moet asb. navraag doen as 'n spesifieke woonwa verkies word. Beskikbaarheid kan ongelukkig nie gewaarborg word nie.
- Die Lebanon Bergfietspad is direk agter ons. 'n Permit kos R25 per persoon.
- Visvang is beskikbaar op 'n vang-en-vrylaat-basis, afhangende van hoe vol die dam is. Visstokke en kunsaas kan teen R50 per dag gehuur word.
- Daar is 'n kroeg wat ten volle gelisensieerd is. 'n Kurkfooi van R45 word gehef as wyn ingebring word met middag- of aandete.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Big Daddy's Den
Vanaf
Vanaf R3 795
per eenheid
Beskrywing

Die tente het slaapplek vir 6 gaste en het 3 dubbelkampbeddens. Die derde tent het 2 enkelkampbeddens. Gaste het toegang tot ablusiegeriewe op die perseel met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Minikroeg
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Let wel dat selfoonopvangs by Old Mac Daddy beperk is en dat daar opvangs by die kroeg is.
- Old Mac Daddy Luxury Trailer Park word via 'n grondpad bereik en gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Elke woonwa het 'n eerlikheidskroegie. Betaal asb. vir dit wat jy neem voordat jy uitklok.
- Let asb. op dat geen ander kos of alkohol op die perseel toegelaat word nie, tensy jy by Daddy's Villa bly.
- Let asb. daarop dat ons woonwaens lukraak bespreek word, soos beskikbaar. Gaste moet asb. navraag doen as 'n spesifieke woonwa verkies word. Beskikbaarheid kan ongelukkig nie gewaarborg word nie.
- Die Lebanon Bergfietspad is direk agter ons. 'n Permit kos R25 per persoon.
- Visvang is beskikbaar op 'n vang-en-vrylaat-basis, afhangende van hoe vol die dam is. Visstokke en kunsaas kan teen R50 per dag gehuur word.
- Daar is 'n kroeg wat ten volle gelisensieerd is. 'n Kurkfooi van R45 word gehef as wyn ingebring word met middag- of aandete.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Daddy's Villa
Vanaf
Vanaf R4 395
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daddy's Villa is 'n drieslaapkamer-villa met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer. Daar is 'n privaat pootjiesbad in die fynbostuin waarvan gaste gebruik kan maak. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskas, konveksie-oond, stofie, ketel en 'n broodrooster. Ander geriewe sluit universele kragpunte, 'n yskassie, lugversorging wat met 'n afstandbeheer werk en 'n kaggel binne die eenheid vir die koue wintersdae.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Let wel dat selfoonopvangs by Old Mac Daddy beperk is en dat daar opvangs by die kroeg is.
- Old Mac Daddy Luxury Trailer Park word via 'n grondpad bereik en gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Elke woonwa het 'n eerlikheidskroegie. Betaal asb. vir dit wat jy neem voordat jy uitklok.
- Let asb. op dat geen ander kos of alkohol op die perseel toegelaat word nie, tensy jy by Daddy's Villa bly.
- Let asb. daarop dat ons woonwaens lukraak bespreek word, soos beskikbaar. Gaste moet asb. navraag doen as 'n spesifieke woonwa verkies word. Beskikbaarheid kan ongelukkig nie gewaarborg word nie.
- Die Lebanon Bergfietspad is direk agter ons. 'n Permit kos R25 per persoon.
- Visvang is beskikbaar op 'n vang-en-vrylaat-basis, afhangende van hoe vol die dam is. Visstokke en kunsaas kan teen R50 per dag gehuur word.
- Daar is 'n kroeg wat ten volle gelisensieerd is. 'n Kurkfooi van R45 word gehef as wyn ingebring word met middag- of aandete.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The School house
Vanaf
Vanaf R5 795
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

The School House was voorheen 'n skool en is nou in 'n luukse huis omskep met plek vir 'n gesin of 'n klein sakegroep van 6. Die huis het 3 slaapkamers en deel badkamers met baddens en storte. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die huis het 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n kaggel en toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die omgewing. Daar is ook braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Let wel dat selfoonopvangs by Old Mac Daddy beperk is en dat daar opvangs by die kroeg is.
- Old Mac Daddy Luxury Trailer Park word via 'n grondpad bereik en gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Elke woonwa het 'n eerlikheidskroegie. Betaal asb. vir dit wat jy neem voordat jy uitklok.
- Let asb. op dat geen ander kos of alkohol op die perseel toegelaat word nie, tensy jy by Daddy's Villa bly.
- Let asb. daarop dat ons woonwaens lukraak bespreek word, soos beskikbaar. Gaste moet asb. navraag doen as 'n spesifieke woonwa verkies word. Beskikbaarheid kan ongelukkig nie gewaarborg word nie.
- Die Lebanon Bergfietspad is direk agter ons. 'n Permit kos R25 per persoon.
- Visvang is beskikbaar op 'n vang-en-vrylaat-basis, afhangende van hoe vol die dam is. Visstokke en kunsaas kan teen R50 per dag gehuur word.
- Daar is 'n kroeg wat ten volle gelisensieerd is. 'n Kurkfooi van R45 word gehef as wyn ingebring word met middag- of aandete.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 295
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elginvallei-pad 112, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0MjU0OTVkLTAyZjAtNGQ2OS1hMmIyLTcwNjAxYTI2ZDA4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 295 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 112 Elgin Valley Road Grabouw 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.230902048108 19.11889463691
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem