by Old Mill Lodge & Restaurant | LekkeSlaap
+241

Old Mill Lodge & Restaurant

Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 441 resensies vir Old Mill Lodge & Restaurant
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Riette V - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beveel Old Mill lodge baie sterk aan vir baie goeie diens, uitstekende waarde vir geld verblyf in 'n stil, rustige en pragtige omgewing,.

Old Mill is baie sentraal geleë en maak dit goeie plek om te oornag om nie net Oudtshoorn maar ook buurdorpe te besoek.

Ockert V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, rustig, rustig en stilte!

Netjies, skoon en wonderlike atmosfeer om weer jou batterye te laai en krag te kry vir 'n nuwe werksweek!

Lance F - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, fabulous food and very friendly service.

Central location, very clean and tidy and a comfortable room. Dinner at the restaurant was delicious.

Hanna V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting.

Wat 'n verrassing. Die weer was onplesierig. Maar die tent was heerlik warm en snoesig. Dankie George vir jou spesiale aandag met tent 6. Dankie Maria vir jou vriendelike gesiggie. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Johan D - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier. Kinders het dit baie geniet.

Ons was aangenaam verras met hoe luuks die blyplekke is. Skoon, netjies en gerieflik. Rustige atmosfeer en die kinders het dit baie geniet.

Juan D - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Pragtige plek en mooi, versorgde plaas.

Elene D - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elene D
Gesin met tieners

Heerlik gebly, veilig, skoon en netjies so tussen die mooie berge.

Sal definitief weer daar oorbly. Uitstekende diens.

Belinda L - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L
Gesin met tieners

Heerlike rustigheid.

Pragtige omgewing en rustigheid. Naby genoeg as jy iets nodig het. Die restaurant se kos is baie lekker en geurig.

Dirk K - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Sien sterre.

Wayne M - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wayne M
Gesin met klein kinders

Geen sein nie en WiFi werk nie, geiser foutief, maar skoon en netjies.

WiFi werk nie - kontak "service provider". Geiser foutief - koue water. Verder mooi skoon en netjies. Nie weer nie.

Marilize F - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilize F
Gesin met klein kinders

Ons kon rustig ontspan terwyl die kinders die hasies en ander diere geniet het.

Die geriewe was skoon en netjies en ons eenheid is elke dag skoongemaak. Ons sal definitief weer hier bly as ons Oudtshoorn besoek. Ek sal voorstel dat gaste net voor die tyd in kennis gestel word dat die kraanwater nie drinkbaar is nie. Al word drinkwater deur die Lodge voorsien.

Novy B - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Novy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good experience.

Will definitely recommend it to friends and family.

Samantha S - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S
Gesin met klein kinders

Rustige verblyf.

Een aand was hopeloos te kort. Pragtige natuurskoon, rustig en skoon. Heerlike kos by restaurant.

Johan D - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Altyd lekker.

Baie lekker, kindervriendelike plek.

Bronwyn O - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn O
Gesin met klein kinders

Amazing.

Family of 3, stayed at the sel- catering unit, daughter enjoyed the bunnies and she could go on her own because we could see her while we were having a braai on the verandah. Staff were very friendly, unit was very neat and well equipped, very peaceful and serene place. Will most def be returning for another visit in the future.

Genine W - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Loved our stay! The food is amazing, just a bit too much to finish! The kids loved the safe play area and the bunnies.

Zani D - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani D
Gesin met klein kinders

Kinderparadys!

Ek het nie van 'n kind geweet tot sy honger geword het nie.

Hilary J - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary J
Gesin met tieners

Ons verblyf was warm, veilig en asemrowend. Dis so 'n rustige en lekker plek.

Ons 17 jarige dogter het die tent geniet vir die ervaring en ook al die baie diere veral die hasies, marmotjies, volstruise, ponies en bokke geniet. Sy was weer soos 'n kind van 6 jaar oud. Dankie vir die wonderlike ervaring vir my dogter. Sy is nou matriek en die uitstappie was vir haar 'n goeie uitlaatklep. Welgedaan. Hoop om weer te kom.

Ulli S - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, friendly, professional service at all times!

Never been to a place with so much attention to detail apparent! Well done! Fab place for families with young kids! We had loadshedding but no interruption to Wi-Fi or heating. Well done and much appreciated!

Ilse C - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse C
Gesin met klein kinders

Gemaklike verblyf.

Positief: Die verblyf was gemaklik, veilig en goed ingerig en daar was baie om te doen naby die eiendom en ook op die perseel vir klein kinders. Die eiendom is ingerig vir beurtkrag. Negatief: Die algemene kliëntediens van die ontvangs / besprekings-afdeling was egter nie 100% wat ek verwag het nie en daarop kan verbeter word. Ek het dit met die eiendom en die webtuiste opgeneem. Ek het egter slegs van agen terugvoering via epos daaroor ontvang. Die ontvangs-afdeling was nie vroeg oggend beskikbaar nie en 'n radio was geplaas vir gaste om personeel mee in te roep, maar met geen antwoord nie. Die water was af met ons aankoms, maar Annika het ons ons tentkamer gewys en die probleem verduidelik. Sy was baie behulpsaam. Die Wifi was kort-kort af en het nie konstant gewerk nie. Daar is ook geen selfoonopvangs nie, so wees bewus daarvan.

Jolandi V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi V
Gesin met klein kinders

Perfekte vakansietjie veral vir jong kinders.

Hasies en ander diere was heel naweek ons babysitters. Kinders was sonop tot sononder besig en gelukkig. Baie naby soveel toerisme besienswaardighede! Kangogrotte en Olifante voer, volstruisplase ens. WiFi is goed genoeg vir basiese boodskappe stuur en ontvang. Alles is skoon. Personeel is vriendelik.

Suzette E - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette E
Gesin met klein kinders

Dit was 'n heerlike kuier wat die koue helemal draagbaar gemaak het.

Old Mill Lodge & Restaurant se eenhede is besonders netjies, skoon en hulle personeel baie hulpvaardig. Ons het baie welkom gevoel en sal hulle met gemak aanbeveel.

Hendrik S - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik S
Gesin met tieners

Beautiful place but the unit is very cold.

Even the aircon couldn't really heat it up.

Saretha V - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saretha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uit die boonste rakke!

Ons het die beste diens in jare beleef, dankie George, jy en jou mede-personeel het ons belewenis om die eerste keer in daardie wêreld te gaan draai net meer spesiaal gemaak! Kraakvars, skoon, pragtig, hulle loop die ekstra myl, jy kan hom beslis ook ry tot daar!

Elzanne L - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne L
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ons het 2 jaar terug Old Mill Lodge besoek en moes net weer 'n draai kom maak. Dis 'n pragtige, netjiese plek wat baie vir klein kindertjies bied met die oulike diere en lekker speelarea. Die swembad is natuurlik ook 'n pluspunt in die somermaande. Al negatiewe kommentaar is die foto's. Dit is verwarrend en doen glad nie die pragtige eenhede gestand nie. Hul sal beslis meer klante werf deur dit te verbeter, want dit is moeilik om op die foto's te sien wat jy boek.

Donald D - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donald D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuierplek is hoog aan te beveel, kamer was hoogstaande gehalte. Goeie plek om af te saal. Ontbyt was baie onbevredigend.

Vir 'n 4 ster kenteken is hul ontbyt nie naastensby dit nie. Die ontbyt is nie gelykstaande aan die hemel hoë prys wat jy moet betaal nie. Borde is net 'n bietjie groter as 'n piering, geen bacon, worsies en geen eiers, daar word net gese hul bak nou weer eiers, staan jy van jou tafel op dan het hul die eiers vir ander gaste gegee, een dame was so kwaad, sy het 3 keer gegaan dan se hul sy was nou net te laat. Daar word ook nie gevra hoe jy van jou eiers hou nie (sag of hard) alles word net jelly sag gebak, baie loperig en onsmaaklik, ek en my vrou sal nooit weer daar ontby eet nie en dan teen so 'n stewige bedrag.

Alicia W - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia W
Gesin met klein kinders

Baie rustig. Mooi natuur.

Sien sterre.

Jerome B - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome B
Gesin met klein kinders

Ons was 3 nagte by Old Mill gewees, en dit was fantasies.

Dit was ons tweede keer by Old Mill gewees, die plek is ideaal en naby alles. Dit is baie gerieflik en skoon, en die pryse is redelik. Ons verkies Old Mill as akkommodasie wanneer ons in Oudtshoorn vakansie hou.

Hendrine V - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrine V
Saam met vriende

Ons was aangenaam verras, dis 'n pragtige plek met baie vriendelike personeel!

Was koud en aircon was net te moeilik om aan die gang te kry.

Mario K - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario K
Saam met vriende

Fantastic!

Lovely place and highly recommend it for a family trip or just fun with friends.

Ursula D - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Wonderlike, mooi en stil rusplek. Dankie.

Hennie D - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gulhartig.

Vriendelik ontvang, kamers baie goed ingerig. Lekker geslaap. Kos baie lekker.

Karen B - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kuier in pragtige natuurskoon.

Huisie uiters goed toegerus vir die koue wintersaande, alles wat nodig is. Restaurant heerlikste kos en puik diens. Maklik ingeklok. Sal enige tyd terugkom.

Yolanda E - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda E
Gesin met tieners

Die rustige omgewing en rivier het mens sommer dadelik in 'n ontspanne gemoed gesit!

Die diens was uitstekend. Die personeel was besonder hulpvaardig en vriendelik en het mens baie welkom laat voel.

Johan O - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great verblyf.

In 'n baie mooi omgewing.

Louis T - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig.

Netjies en skoon. Ons net bietjie koud gekry.

Carl Johannes V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl Johannes V
Gesin met klein kinders

Het oornag in die tent en was fantasties.

Ons het ons kleinkind van 3 saam gehad. Ons het heerlik geslaap en 'n wonderlike maal gehad in die restaurant. Ons sal vir seker weer daar bly. Dit is veilig en oorgenoeg parkering, ons het 'n waentjie gesleep. Ons kon die waentjie afhaak en die Cango grotte besoek en ook volstruise plase. Die waentjie was veilig en onaangeraak.

Marieke S - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful farm in the valley, lots of animals for a family stay.

Pleasant and peaceful destination.

Hannes E - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Kon nie beter vra nie.

Puik diens, skoon en veilig. Baie gerieflik.

Alicia W - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia W
Saam met vriende

Net jammer daars geen braaigeriewe by elke tent nie.

Als verder lekker. Dankie.

Schenko V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schenko V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het rus kom vind langs die dam op die dek.

So rustig, die perfekte uitsig oor dam en berge.

Bernadette H - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette H
Gesin met klein kinders

Very relaxing peaceful and quiet.

Kids friendly. Very tranquil and peaceful. Not too far from town and activities that you can do.

Joelene M - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasatmosfeer

Baie netjies, skoon en rustig daar, sal definitief aanbeveel.

Jacqueline S - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, mooi omgewing.

Pragtige omgewing en personeel het ons baie vriendelik ontvang. Restaurant se kos was baie goed en diens puik!

Stephen N - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Great location. Neat and tidy.

Warren C - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren C
Gesin met klein kinders

If you want a way for relaxing time away from the busy life of the city, head straight up to Old Mill Lodge.

Not self-catering lodges should be marked more clearly, on the websites. The place was perfect even if we had a lodge that had no self-catering, which I think can be better advertised to say that the lodge is not self-catering, but other than that, staff very friendly and helpful. My 2 daughters loved the bunny park, if you want to get away from your busy city life, take the drive to Old Mill Lodge, you will not be disappointed. Definitely coming back again in the future perhaps but in a self-catering lodge.

Ursula R - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula R
Gesin met klein kinders

What an awesome family resort.

Accommodation was clean and beautiful. Kids had an absolute brilliant time running around in a safe environment. Views were spectacular and the lodge is close to all the tourist attractions. This was a good family holiday. Thank you!

Anneke M - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke M

Rustigheid in die natuur met luukshede.

Goeie kliëntediens, mooi en netjiese plekkie. Mooi tent met luukshede soos lugversorging en mooi geriewe. Jy kan lekker rus hier. Sal nie die restaurant se wildsvleis aanbeveel nie. Ontbyt was lekker maar kos was koud.

Wessel V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in pragtige omgewing.

Internet 'n probleem. Het dubbel betaal in die restaurant agv internet sein maar is in kontant terug betaal. Het ongelukkig te laat arriveer en moes weer vroeg vertrek. Moet eintlik 2 dae bly om 'n werklike verslag te lewer.

Monique D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Gesin met klein kinders

Idillies verras.

Puik diens. Die lekkerste 5-ster-kos. Lekker rusplek vir die siel.

Sharon W - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful! Highly recommended.

Old Mill is situated just outside Oudtshoorn at the foot of the Swartberg a few km's from the infamous Cango Caves. The venue is well kept, with a wonderful restaurant onsite. You can also do fishing at the little lake that they have, and they have some rabbits that you can interact with. Its a stunning venue and the service was great.

Monique V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monique V
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en netjies. Enigste kritiek: dis nie selfsorg nie, daar was nie eetgerei beskikbaar nie, en nie 'n mikrogolf nie.

As ek weer die Old Mill Lodge besoek sal ek beter moet voorberei nou dat ek weet dat daar nie alles is wat verwag word van selfsorg nie. Ons het gevra vir eetgerei en het dit gekry, net ongemaklik om met vuil borde te gaan slaap, want daar is ook nie 'n opwasarea nie. Anders as dit het ons baie lekker gebly en my kind (en ek en my man) het die hasies verskriklik geniet - vir seker 'n hoogtepunt tydens ons tyd by Old Mill Lodge.

Corina M - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous overnight accomodation.

We will stay here in a heartbeat again if the opportunity arises. Hopefully with the grandchildren.

Danie W - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W
Saam met vriende

Baie netjiese en mooi landskap.

Van aankoms tot vertrek het ons welkom gevoel, die verblyf en natuurlik die kos by restaurant was heerlik. Die vriendelikheid van die staf was opmerklik.

Samantha F - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was lovely.