LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Old Oak Guest House | LekkeSlaap
+20

Old Oak Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ganzekraal-straat 54, Oak Glen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Old Oak Guest House is in Bellville geleë in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word aangebied in 6 en suite-dubbelkamers wat elkeen ingerig is met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n TV met M-Net, 'n ekstra kombers vir koue nagte, 'n kluis in die kas en 'n haardroër. Rook is verbode in die kamers en badkamers.

'n Heerlike Engelse of Kontinentale ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek. Die gastehuis bied ook 'n swembad, binne- en buitebraaigeriewe en speletjies soos tafeltennis en 'n pooltafel.

Old Oak is net 20 minute van Kaapstad se gewildste toeriste-besienswaardighede en sakesentrums af en dien as uitstekende basis vir diegene wat graag die wondere van die Kaap wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir Old Oak Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Ganzekraal-straat 54, Oak Glen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Old Oak Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ganzekraal-straat 54, Oak Glen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhZDM5OGVmLTYwNDAtNGQ1OC1hOWUxLTM4YzY1NTQ0NGMzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 54 Ganzekraal Street Oak Glen 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-22:00 11:00 -33.889076093972 18.657381534576
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!