LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Old Oak Guest House | LekkeSlaap
+20

Old Oak Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir Old Oak Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Elias K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elias K
Besigheidsreis

Ek het baie lekker gebly.

Ek het baie lekker gebly. Die gastehuis is baie goed en sentraal geleë vir besigheid in die Kaap. Gerda se gasvryheid en diens is uit die boonste rakke.

Old Oak Guest House's terugvoer

Hallo Elias,
Wat 'n lekkerte om jou te kon ontvang as deel van die Old Oak familie.
Baie dankie vir die besoek en vir die positiewe terugvoer - ons is diep tevrede omdat jy jou verblyf en ons fasiliteite geniet het.
Sien uit daarna om jou weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Gerda

Old Oak Guest House
Herman K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K
Gesin met klein kinders

'n Aangename ervaring met 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Kamers netjies en ruim. Ligging is uitstekend. Baie veilig. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Ontbyt was heerlik en meer as genoeg. Ons sal hierdie gastehuis beslis aanbeveel.

Old Oak Guest House's terugvoer

Hallo Herman,
Baie dankie dat jy en jou gesin hier by ons tuisgegaan het, dit was heerlik om julle te kon ontvang. Dankie ook vir die positiewe terugvoer - dit is 'n riem onder die hart om te weet dat ons gaste hul verblyf geniet het!!
Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Gerda

Old Oak Guest House
Marli S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerda het my Duitse skoonouers op die hande gedra en 'n beter welkom in Suid Afrika kon hulle nie êrens anders gekry het nie!

Vanaf die verwelkoming by die voorhekkie tot die totsiens toe my skoonouers weer vertrek het, het Gerda hulle op die hande gedra en hulle uiters welkom en veilig laat voel. As jy êrens wil heen gaan waar vir jou omgegee word, sal ek jou aanraai om by Gerda te gaan kuier. Hier voel jy soos familie!

Old Oak Guest House's terugvoer

Hallo Marli,
Baie dankie vir die bespreking en die positiewe terugvoer, altyd lekker om te weet as gaste gelukkig en tevrede is.
Ons streef daarna om persoonlike aandag aan elke gas te gee en dit was heerlik om jou skoonouers onder ons vlerk te kon neem.
Vertrou ons kan hulle weer in die toekoms ontvang.
Vriendelike groete,
Gerda

Old Oak Guest House
Mishqah V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishqah V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing and relaxing.

By far one of the best guest houses I've been to. The staff are so welcoming and friendly. Will definitely be going there again.

Old Oak Guest House's terugvoer

Dear Mishqah,

Thank you for the visit and the positive feedback.
It's been a privilege to welcome you while enjoying your Honeymoon and we're very glad to know that your experience at Old Oak Guest House will forever be in your mind as a wonderful start to your marriage!
Looking forward to seeing you again.

Kind Regards
Gerda

Old Oak Guest House
Francois L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Baie aangenaam, almal vriendelik en hoflik. Kamer was skoon en netjies. Dit was alles wat ek verwag het van 'n gastehuis.

Old Oak Guest House's terugvoer

Hallo Deon,
Dankie dat ons jou kon ontvang tydens jou onlangse besoek aan Bellville.
Dit is 'n riem onder die hart om te weet dat jy tevrede was met die kamer, die diens en die personeel. Ons sien uit daarna om jou weer te sien.
Vriendelike groete
Gerda

Old Oak Guest House
Alwyn V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn V
Gesin met tieners

Vriendelike diens.

Aangename verblyf in die Noordelike voorstede.

Old Oak Guest House's terugvoer

Hallo Alwyn,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is heerlik om te weet julle het dit by ons geniet.
Ek sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Gerda

Old Oak Guest House
Hennie J - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was uitsonderlik aangenaam.

Alles, die kamer en die netheid daarvan, die geriewe, die ontbyt, die veilige parkering, die vriendelike gasvrou, het bygedra tot 'n baie aangename verblyf by die Old Oak Gastehuis. Baie dankie Gerda.

Old Oak Guest House's terugvoer

Hallo Hennie,

Dit is voorwaar 'n riem onder die hart om te hoor dat ons kliente/gaste tevrede is, dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons het dit baie geniet om julle tot die Old Oak familie te kon verwelkom en sien alreeds baie uit na julle volgende besoek.

Vriendelike groete,
Gerda

Old Oak Guest House
Frik K - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frik K
Enkelreisiger

Baie netjies en skoon.

Kamers gerieflik. Stil area gerieflik geleë naby Tygervallei.

Old Oak Guest House's terugvoer

Hallo Frik,
Baie dankie vir jou besoek en die positiewe terugvoer; dit was heerlik om jou te kon verwelkom!
Dit is lekker om te weet dat ons gaste tevrede is, maar ook elke dag vir ons 'n uitdaging om ons standaarde so hoog as moontlik te kan hou!
Sien uit daarna om jou weer te kan ontvang.
Vriendelike Groete
Gerda

Old Oak Guest House
Suritha D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suritha D

Vriendelike diens, ruim goed toegeruste kamers met uitstekende fasiliteite en 'n heerlike ontbyt.

Die huis het 'n pragtige tuin en kuiergeriewe. Haardroër in die kamer gemis.

Trudie D - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Trudie D

Almal was vriendelik en tegemoetkomend.

Baie lekker.

Marius K - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K
Gesin met tieners

Goeie gasvrou, heerlike kamers en goeie ontbyt.

Ek het baie lekker by Gerda gebly. Diens was baie goed en vriendelik. Kamer was baie lekker en die ontbyt heerlik. Lekker warm huislike gevoel!

Judy P - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy P

Baie netjies, kos is heerlik en vriendelik.

Die gastehuis is baie netjies. Die ander gaste het wel te naby aan die eenhede gerook.

Koos D - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Koos D
Besigheidsreis

Die verblyf was wonderlik. Baie dankie aan die gasvrou.

Baie dankie vir julle hulp en diens!

Chris M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Old Oak Guest House is a 3 star establishment with 5 star service and hospitality.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ganzekraal-straat 54, Oak Glen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhZDM5OGVmLTYwNDAtNGQ1OC1hOWUxLTM4YzY1NTQ0NGMzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 54 Ganzekraal Street Oak Glen 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-22:00 11:00 -33.889076093972 18.657381534576
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!