Olive And Vine Stay
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Olga-Mari Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 27
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Johan S - Apr 2024
Algehele gradering
Wondelike ligging. Almo is 'n ware gasheer.
Sandra M - Okt 2023
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Innes V - Jul 2023
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar. Die eenheid was netjies en goed ingerig. Ons sal weer daar oorbly.
Vernon C - Jun 2023
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Adri G - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie, modern, rustig en heerlik gebly.
Petronella L - Jan 2023
Algehele gradering
Aaauuww dit was 'n wonderlike naweek.
Peter S - Nov 2022
Algehele gradering
Very comfortable and quiet.
Erina D - Apr 2022
Algehele gradering
Perfekte verblyf vir ons drie dae in Riebeek Kasteel.
Sunel B - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie met 'n ietsie ekstra en spesiaal.
Gerda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Eddie D - Jan 2022
Algehele gradering
Great place.
Bronwynne M - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik met alles om die verblyf lekker te maak.
Amelia M - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en waarde vir geld.
Annedi N - Okt 2021
Algehele gradering
Die verblyf is in 'n rustige area. Baie netjies en mooi!
Jannie D - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige kamer.
Elsabe B - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Baie skoon daar was tot lekker bederfies vir ons. Jammer die naweek het vinnig verbygegaan.
Greg S - Jul 2021
Algehele gradering
Very pleasant and relaxing
Olive And Vine Stay se terugvoer
Hi Greg. Bly jy het my akkommodasie geniet. Ek sien daarna uit om jou weer te verwelkom.
Willem L - Jul 2021
Algehele gradering
Puik waarde vir geld.
Olive And Vine Stay se terugvoer
Hi Sandra. Baie dankie vir die resensie. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pieter Cruythoff-straat 16, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12