Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive And Vine Stay

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Cruythoff-straat 16, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olive And Vine Stay bied selfsorgverblyf aan 2 gaste in Riebeek-Kasteel in die platteland.

Die eenheid het lugversorging en is in ’n olyfboord in die buitewyke van die dorpie. Dit bied pragtige uitsigte oor die dorp en op die Kasteelberge. Daar is privaat ingange voor en agter die eenheid.

Die eenheid is oopplan en het ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet.

Die kombuisie is met ’n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel met 2 sitplekke geniet word, en die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na ’n stoep met braaigeriewe en die agterdeur lei na ’n uitsig oor die olyfboord en die gemengde vrugteboord.

Slaapplek

’n Bespreking by Olive And Vine Stay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Olive And Vine Stay
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Olga-Mari Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Jaar gelys 2

Ligging

  • Pieter Cruythoff-straat 16, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive And Vine Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Cruythoff-straat 16, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55ead282557891d7cc9ff1a7da3bd89745ff662490fdac177ce73149d32e7640a3dcefb570c5f8575885f9a4574b499cdd95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 16 Pieter Cruythoff Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.385039743748 18.912466624055
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem