Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Branch Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 22 resensies vir Olive Branch Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Willem K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K
Gesin met tieners

Gerieflik, skoon, netjies en alles wat mens benodig. Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Die eenheid is baie netjies en skoon met goeie gehalte bedlinne en bed. Daar was heerlike bederfies vir ontbyt elke dag. Karl en Tracy het ons baie welkom laat voel. Sal beslis weer die eenheid bespreek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V
Besigheidsreis

Pragtige plek, voel soos huis.

Baie mooi plek, skoon en netjies, stil en veilige gebied. Sal baie beslis weer daar kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adam V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam V
Gesin met klein kinders

Uitstekende plek om oor te bly.

Ligging en veiligheid en in baie stil gebied is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Netjies. Stil en veilig.

Ons het baie lekker gebly by Olive Branch Cottage. Die woonstel is baie netjies en skoon en die area is baie rustig en stil. Baie oulike selfhelp-ontbyt pakkies wat voorsien was. Was baie beïndruk met die plek. Ons sal nie weer iewers anders slaap as ons weer in Johannesburg-area is nie. Jy kry regtig meer as wat jy voor betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky & Kevin R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky & Kevin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, nice, quiet and secure.

Karl kept in constant contact with us, which was great. Everything you could think of was readily available to have for breakfast, pity we had to leave so early in the mornings to enjoy it. Lovely stay, nice and comfortable, will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch Cottage se terugvoer

Vicky was the perfect guest and it was a pleasure to host them. They are welcome back anytime.

Olive Branch Cottage
Karla V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla V
Saam met vriende

Wonderfully spacious and welcoming.

Thank you so much for the wonderful stay! Upon arrival we were welcomed in. Thank you for catering to our every need! From ground coffee to clean bedding! The solar system made us forget about loadshedding. We appreciate all the small details and wonderful options in snacks and breakfast foods. And the beautiful garden is a plus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand G
Enkelreisiger

Baie netjies.

Verwelkomend en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, gerieflik. Pragtig!

Ons het heerlik gebly in hierdie baie netjiese skoon 'huisie'. Alles wat belowe was, was daar en nog meer. Sal verseker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch Cottage se terugvoer

Dankie Hannelie

Olive Branch Cottage
Christopher G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay with superb hosts.

We would highly recommend staying at Olive Branch Cottage. Tracy and Karl are great hosts who did everything possible to help make our stay so enjoyable. The facilities were ideal for us, we loved our stay, and we would definitely return. The private WhatsApp group set-up to enable easy communication between us and our hosts was very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch Cottage se terugvoer

Thank you for staying with us, we really loved having you guys here. We are looking forward to seeing you again soon. Laila and Duke miss you both too.

Olive Branch Cottage
Natalie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V
Gesin met klein kinders

Amazing plekkie en eienaars is ongelooflik vriendelik.

Baie dankie vir 'n lekker kuier by Olive Branch Cottage, ek en my skoonsussie het met ons 2 dogters daar gebly en dit was regtig baie aangenaam, skoon, netjies en die eienaars is baie behulpsaam en viendelik, ons sal vir seker weer daar bly sonder enige twyfel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch Cottage se terugvoer

Thanks for the great review Natalie, we are so glad to hear you and your family enjoyed it with us. We are looking forward to seeing you guys again. We have solar now, so it will be even better hopefully next time.

Olive Branch Cottage
Juanita B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Tracy het seker gemaak ons het 'n flask kookwater en ekstra ligte tydens loadshedding en het ons baie spesiaal laat voel. Uitstekende gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch Cottage se terugvoer

Thanks for choosing to stay with us, Juanita. We have full solar now so when you come visit again it will be even better. Hope to see you guys soon.

Olive Branch Cottage
Albertus L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste en beste gastehuis ooit.

Alles lyk nuut, netjies en keurig. Bed en ontbyt, bo verwagting. Vriendelike en hulpvaardige mense. Beveel hom aan met 'n oop gemoed. Sal ver gaan soek vir sy gelyke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch Cottage se terugvoer

Thank you so much Albertus, we really appreciate your excellent review, we are looking forward to seeing you guys soon.

Olive Branch Cottage
Dave D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for what we needed.

Great B&B if you need something in Benoni - essentially a small flat with everything you need. Fridge was also stocked for breakfast which was fantastic. Great hosts as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch Cottage se terugvoer

Thanks Dave, we appreciate your review and so happy you guys enjoyed. We’ll see you soon hopefully.

Olive Branch Cottage
Karlo S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlo S
Gesin met klein kinders

Regtig rustig, gasvryheid puik, lekker area.

Baie lekker gebly, baie stil woonstel. Tracy en Karl het werklik baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Een van die lekkerste plekke wat ons nog by gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch Cottage se terugvoer

Thanks Karlo, we enjoyed having you guys here too. Hopefully we see you soon again.

Olive Branch Cottage
Johnny J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny J
Saam met vriende

Kwaliteit, waarde vir geld en veilig.

Het baie lekker by Olive Branch Cottage gebly. Was baie vriendelik ontvang. Alles was in orde, soos verwag en nog beter. Sal vir seker vir Olive Branch Cottage vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch Cottage se terugvoer

Thanks so much Johnny, we really appreciate your great review and we are so glad you enjoyed your stay with us. Please visit again soon.

Olive Branch Cottage
Clarissa V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa V
Gesin met klein kinders

Perfek! Kon nie vir beter vra nie.

Ons sal enige tyd weer daar 'n draai maak. Baie vriendelike mense, baie mooi plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch Cottage se terugvoer

Thank you so much for staying with us, we loved having you guys here. Hope to see you again soon.

Olive Branch Cottage
Neil V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V
Gesin met klein kinders

Perfect family accommodation close to Rynpark Retirement Village.

Perfect for regular family visits to Rynpark and friends and activities on the East Rand. The cottage is spacious with a sitting room/bedroom, separate dining room, kitchen and bathroom. Everything one would expect for a home away from home! Located in lush Rynfield, close to golf courses, restaurants and recreation areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch Cottage se terugvoer

Thanks so much Neil for staying with us. Hope to see you and your family again.

Olive Branch Cottage
Isabel M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf, waarde vir geld.

Baie goed toegeruste kothuis met als wat mens kan benodig. Vriendelike ontvangs. Baie rustige, stil en veilige omgewing. Ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch Cottage se terugvoer

It was lovely to meet you Isabel, hope to see you soon again.

Olive Branch Cottage
Marcel L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel L
Gesin met tieners

Wonderful hosts, lovely place!

We stayed for one night, but it's worth a longer stay. Good location, great room, nice pool. Just a beautiful place to stay in good company.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch Cottage se terugvoer

It was lovely meeting you guys, hopefully we meet up again soon.

Olive Branch Cottage
Pal Solutions P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pal Solutions P
Besigheidsreis

Warm and homely as well as clean and neat.

Tracy is a wonderful host and gives individual attention to each guest. This is truly your home away from home during a business stay over. Thanks Tracy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch Cottage se terugvoer

Thank you so much for staying with us, and also keeping the cottage so neat and clean. We are looking forward to your next visit.

Olive Branch Cottage
Vimla R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vimla R
Gesin met klein kinders

Top-notch hospitality.

Beautiful area and accommodation. The hosts were absolutely hospitable. Took care of our every need and always messaged to enquire if we need anything and if everything is in order with the place. Safe environment, peaceful and most relaxing with a heated pool. Will definitely visit here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch Cottage se terugvoer

Thanks so much for staying with us, we are looking forward to your next visit.

Olive Branch Cottage
Tessa S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pristine

Tracy was a lovely host, the stay was exquisite to be honest. It's a perfect place that has a beautiful scenery which is very peaceful as well. The pictures are accurate, literally to the tea. Definitely coming back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch Cottage se terugvoer

Thanks for staying with us, Tessa, you are welcome back anytime.
Thanks so much for the brilliant review.
See you again soon.

Olive Branch Cottage
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuperstraat 10, Rynfield, Benoni, 1500, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd66a379cc7ff460fd6a62c145b394fa13fc79cd9a4d50d32f6cf580b7db3048fdcc0f36d3bcf3a350a62750a7c063085378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 10 Kuper Street Rynfield 1500 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -26.157906764604 28.347949528743
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem