Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Stone Farm and Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Olive-kothuis
Selfsorg
Stone-kothuis
Selfsorg
Farm-kothuis
Selfsorg
Huisreëls

LED-ligte is oral in die eenheid beskikbaar.
Die kothuise het nie TV's of mikrogolfoonde nie.
Rook is in al die kamers verbode, maar word wel op die stoep toegelaat.
Slegs troeteldiere wat goedgemanierd is, word toegelaat aangesien daar ander diere op die perseel vrylik rondloop. Dit moet vooraf met die eienaar gereël word.
Kredietkaartgeriewe is beskikbaar.
Kinders kan gehuisves word indien dit vooraf met die eienaar gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Olive Stone-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc40342d787f70322b4858065959607383daab222613a2eaa5f5a127253021e856bd11e0d8fbc467cac94ca4965eeb1b7b8d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 Church Street Olive Stone Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.791098401563 20.120303090662