Oliver's Place
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 17 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Theresa D - Nov 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Theresa D
Gesin met tieners
Uitstekend.
Uitstekende ligging, veilig, naby winkels. Baie vriendelike eienaars. Sal hulle definitief aanbeveel.
Hannelie se Terugvoer
Dankie Theresa! Hoop die fietsren het goed afgeloop!
Oliver's Place
Jeane R - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jeane R
Saam met vriende
Rustig.
'n Netjiese plekkie, hoewel nie baie privaat nie. Het die swembad geniet, heerlik afgekoel. Lindiwe was behulpsaam en vriendelik, so ook die tuinier.
Hannelie se Terugvoer
Beste Jeané, Lindiwe is 'n ster! Ons laat Oliver's Place met groot gerustheid in haar hande wanneer ons uitstedig is. Vriendelike groete, Hannelie en Burnie.
Oliver's Place
Barbara K - Sep 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Barbara K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ons was aangenaam verras.
Is baie netjies. Uitstekend.
Johann M - Sep 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johann M
Gesin met klein kinders
Huis weg van die huis af.
Die atmosfeer is baie rustig en verwelkomend. Dit voel rêrig asof dit jou eie blyplek is en jy voel welkom by Oliver's place. Vriendelike mense en baie netjies en skoon. Ek geniet dit rêrig baie om daar oor te bly.
Hannelie se Terugvoer
Dankie Johann! Altyd lekker om julle te ontvang.
Groete
Hannelie en Burnie
Oliver's Place
Bernard O - Sep 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Bernard O
Besigheidsreis
Excellent value for money.
Had a very pleasant stay. More than reasonably priced. Clean and serviced daily. Pleasant hosts. Beautiful garden. Ample parking. If I have to make a suggestion I would suggest upgrading the TV. All round good experience. Thanks to the hosts. Will be going back.
Hannelie se Terugvoer
Thank you for the feedback, Bernard.
A new TV is in the budget for 2020. At present we are creating a private outdoor space for guests - will add some pictures soon!
Regards,
Hannelie and Burnie
Oliver's Place
Mapaseka M - Jul 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mapaseka M
Saam met vriende
It's the best place ever.
I am definitely going back there again. It's most clean and safe with good people.
Hannelie se Terugvoer
Thank you Mapaseka. It was nice meeting you all.
Oliver's Place
Frans J - Jul 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Frans J
Gesin met klein kinders
Absoluut uitmuntend!
Die gasheer en sy vrou was vriendelik en behulpsaam te alle tye. Die sekuriteit is ook baie effektief. Die plek is ruim, netjies en baie sentraal geleë in n baie goeie area.
Magnus W - Jul 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Magnus W
Saam met vriende
Wonderlike plek, mense vriendelik, baie rustige omgewing, baie veilig.
Was wonderlik. Sal enige tyd weer daar gaan bly.
Rassie - Jul 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rassie
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit was die beste waarde vir geld. Sal beslis weer van hul gebruik maak. Alles is net die beste.
Beste plek ooit en beste waarde vir geld. Vyfsterdiens en -gehalte.
Chantelle M - Jun 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chantelle M
Gesin met klein kinders
The best place ever!
We were immigrating to Ireland and needed a short term home till our flight. We were blessed to have stumbled along this place. Hannelie and Burnie were so accommodating and such friendly hosts it made our stay so comfortable. With having 2 small children we were nervous but with the size of the garden there was plenty of room for them to run around! Felt like we were staying with family at the end. Will miss them! I recommend this place to anyone looking for a comfortable environment for a home away for home!
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Hannelie se Terugvoer
It was so nice having you around! We will miss the sound of little ones laughing and playing.
All the best with life in Ireland.
Oliver's Place
Chantelle M - Jun 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chantelle M
Gesin met klein kinders
Mal oor dit! Het weer bespreek!
Ons is baie gemaklik hier. 'n Huis weg van die huis af. Met twee jong kinders is daar genoeg ruimte om vry te wees, om hulself te kan wees, te speel en vry te wees. Maak dit 'n definitiewe bestemming om saam met kinders te weg te breek!
Loving it! Booked again!
We have been very comfortable here. A home away from home. With two young children the space to be free has been plentiful allowing them to be themselves, play and be free. Makes a definite destination to go to with children!
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Hannelie se Terugvoer
Thank you Chantelle! It is so nice to have young people staying at Oliver's!
Oliver's Place
Emile B - May 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Emile B
Gesin met tieners
Goeie waarde vir geld.
Sien sterre.
Hannelie se Terugvoer
Dankie, Emile, ek is bly julle het Oliver's geniet. Groete, Hannelie.
Oliver's Place
Jeanet S - Apr 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jeanet S
Gesin met klein kinders
Pragtige eenheid, baie vriendelike ontvangs, ideaal geleë.
Pragtige netjiese eenheid, alles wat nodig is, is daar en ekstra! Ons is baie vriendelik ontvang. Lekker area, baie veilig. Sal definitief aanbeveel en self weer daar bly.
Hannelie se Terugvoer
Baie dankie Jeanet! Dit was heerlik om julle en die kinders te ontmoet.
Oliver's Place
Andries A - Apr 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andries A
Besigheidsreis
Fantasties!
Die beste gastehuis waar ek in 'n lang tyd nog gebly het. Het alles wat jy nodig het binne in, wat eintlik 'n tweeslaapkamerwoonstel is. Kan selfs kosmaak daar. Baie dienste ook beskikbaar.
Hannelie se Terugvoer
Baie dankie, Andries. Dit was heerlik om julle hier te hê.
Oliver's Place
Ivan S - Mar 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ivan S
Saam met vriende
Very clean, excellent value accommodation close to all amenities.
Hannelie operates an excellent establishment with exceptionally helpful and friendly staff. We enjoyed our stay and we can definitely recommend this venue to all our friends and family. Once again a big thank you!
Corne H - Feb 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Corne H
Gesin met klein kinders
Waarde vir geld en baie netjies.
Hannelie het ons so tuis laat voel met haar vriendelike ontvangs. Die plekkie bied alles wat nodig is om jou verblyf in Northcliff onvergeetlik te maak. Alles is baie skoon en netjies en sekuriteit word verseker. Baie dankie Hannelie, ons gaan definitief weer 'n besoek aflê en jul plekkie vir almal aanbeveel.
Hannelie se Terugvoer
Dankie Corné! Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Oliver's Place
Eugene S - Feb 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Eugene S
Saam met vriende
Ons het ons verblyf geniet.
Dankie, meneer en mevrou Potgieter. Hulle het ons verwelkom met soveel vriendelikheid. Vir my en my twee vriende wat niks van Joburg weet nie, het hulle regtig ons verblyf iets gemaak om te onthou. Ek sal hierdie plek sekerlik weer bespreek.
We really enjoyed our stay.
Thank you Mr and Mrs Potgieter. They welcomed us with there kindness and friendliness. For me and my two friends who don't know anything about Joburg, they really made our stay memorable. I will surely book this place again.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Hannelie se Terugvoer
Dear Eugene,
It was so nice to have you here. We wish you well and would love to host you again!
Oliver's Place
Gaste wat na Oliver's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |