Olyfie Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Olyfie Cottage is 'n gerieflike selfsorghuis langs die R301 tussen die Paarl en Franschhoek met slaapplek vir 5 gaste.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en koffie, tee en suiker word voorsien. Gaste kan in die sitarea voor die TV met DStv ontspan. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n stoep met braaigeriewe wat gaste gerus kan gebruik.

Die kothuis is ideaal geleë tussen die Bolandse dorpe en net 50 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Slaapplek

'n Bespreking by Olyfie Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Olyfie Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 R1 395 per nag (vir 5 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za