On The 3rd
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martilda-rylaan 720, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 140 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
On The 3rd is 'n moderne enkelverdiepingselfsorghuis met 'n omsetter en sonpanele op 'n veilige landgoed in Langebaan. Dit bied gerieflike verblyf aan paartjies, gesinne of vriende en is naby verskeie winkels en restaurante geleë.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer se badkamer het 'n stort en dubbelwasbakke. Die tweede badkamer het 'n toilet en 'n bad.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus.
Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV, 'n etenstafel met sitplek en 'n binnebraai.
Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium, spa, restaurante, kroeg, tennisbane, put-put-baan, 2 rolbalbane, sokkerveld, 2 doelnette, speelplek vir kinders, fietrypaaie, staproetes, bokke en baie verskillende voëlsoorte.
Slaapplek
’n Bespreking by On The 3rd sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Andriette Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 8
Jaar gelys 3
Ligging
- Martilda-rylaan 720, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink On The 3rd het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martilda-rylaan 720, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom