Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On The Beach @ South Sands no 2

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir On The Beach @ South Sands no 2
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jerusha J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerusha J

The stay was memorable for all the right reasons, we are definitely returning.

Alan and Viv are excellent hosts. We will recommend this stay to anyone looking for a coastal breakaway. The unit was so convenient to use and very orderly which made the stay carefree and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach @ South Sands no 2 se terugvoer

Dear Jerusha & Family, thank you for the good review. We are so glad that you enjoyed your stay, and found everything to be in order.
You are welcome back anytime.
Regards.
Alan & Viv.

On The Beach @ South Sands no 2
Louise V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met tieners

Lieflike plek, netjies en baie spasie.

Ons het gehou van dek bo en onder. Genoeg plek vir lekker kuier. Goed ingerig met alles waaraan jy kan dink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach @ South Sands no 2 se terugvoer

Louise en familie
Bly julle het die tydjie geniet.
Dankie ons waardeer julle pragtige resensie. Julle is baie welkom om enige tyd die plek weer te gebruik.
Groete
Alan en Viv

On The Beach @ South Sands no 2
Louis D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Uitmuntende verblyf!

Heerlike, skoon en veilige verblyf. Die uitsig is ongelooflik, en alles wat nodig is, is beskikbaar en nog meer. Alan en Viv is baie gasvry en help jou met alles. Dit is 'n stukkie paradys wat ons weer sal besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach @ South Sands no 2 se terugvoer

Baie baie dankie vir die pragtige resensie, ons streef om al ons gaste so gemaklik as moontlik te laat voel.
Dit was vir ons baie lekker om die plek te kan uit verhuur aan julle.
Julle is welkom enige tyd om die plek weer te gebruik.
Groete, Alan en Viv

On The Beach @ South Sands no 2
Dieudeonne (didi) U - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dieudeonne (didi) U
Gesin met klein kinders

Interessant, rustig, asemrowende uitsig.

Buiten vir die ongelooflike baie trappe wat 'n mens moet of afklim of opgaan van en na die eenheid vanaf jou voertuig, het ons die eenheid baie geniet. Die uitsig oor die see was regtig baie mooi en ons het redelik baie walvisse en dolfyne gesien. Die kinders het selfs ongelooflik baie en mooi skulpe opgetel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach @ South Sands no 2 se terugvoer

Beste Didi.
Baie dankie vir die goeie review & dat julle die eenheid geniet het. Sowel as die see uitsig. Baie bly dat julle ook die walvisse en dolfyne kon sien.
Verstaan oor die trappe, maar dis maar een van die dinge soms as mens so heel voor op die strand bly.
Julle is welkom terug einge tyd.
Baie dankie en Groete
Alan & Viv.

On The Beach @ South Sands no 2
John H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H
Saam met vriende

South Coast's finest.

Simply an incredible place to stay and take a break. Stunning views, immaculate 3-bedroom home away from home with just about anything and everything you need. The owners clearly take pride in looking after not only their facility but also their guests. Our new favourite spot and highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach @ South Sands no 2 se terugvoer

Hi John.
So glad that you enjoyed your stay. Even Though the weather did not play its part.
Thank you so much for the great review.
You are most welcome back anytime. Hope to see you soon.
Thank you.
Alan & Viv.

On The Beach @ South Sands no 2
Betsie L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie L
Gesin met klein kinders

Uitstekend, skoon, veilig, vriendelike ontvangs.

Baie dankie vir 'n onvergeetlike seevakansie. Die huis is pragtig en skoon, goed toegerus en 'n mooi uitsig oor die see. Die strand is skoon en die kinders het die swem en rotspoele vreeslik geniet. Alan en Viv was enige tyd beskikbaar om te help as ons iets nodig gehad het. Ons sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach @ South Sands no 2 se terugvoer

Beste Bestie & familie.

Ons is bly dat julle die tydjie geniet het by die see .Dankie dat julle ons plek gebruik het & vir die goeie review.
Ons waardeer dit opreg.
Julle is enige tyd welkom om die plek weer te gebruik.

Baie dankie
Alan & Viv

On The Beach @ South Sands no 2
Lee D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee D

Wonderlike naweek-wegbreek as gesin.

Ons het vreeslik ons kuiertjie hier geniet. Die plek is skoon, veilig en gerieflik. Die eenheid is ten volle toegerus vir selfsorg en alles wat ons benodig het was daar, en meer. Die eienaar Alan was baie gasvry en het uit sy pad gegaan om ons baie welkom te laat voel. Regtig geen klagtes. Die uitsig is asemrowend. As ons weer in die area is sal ons nie eers verder kyk na ander plekke nie, ons sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach @ South Sands no 2 se terugvoer

Hi Lee.
Baie dankie vir julle goeie review.
Ons waardeer dit opreg.
Julle is enige tyd welkom om die plek weer te gebruik.
Baie dankie
Alan

On The Beach @ South Sands no 2
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stoppel Place 251, South Sands nr. 2, Munster, Glenmore Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd045b165405c98a7aa3df903eb3c880acd027d34989c7a0bb2272b1d3e163fc4499b73f0c48ced1fd21cc7de4b5abae5310?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 251 Stoppel Place, South Sands no 2 Munster, Glenmore Beach 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -31.008194054029 30.258842814087
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem