Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Rocks

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pandokstraat 6, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

On the Rocks is in die bekoorlike kusdorpie Agulhas geleë en bied ononderbroke see-uitsigte, asook direkte toegang tot die strand. Hierdie vakansieverblyf is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié ruim huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en ander slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Al die badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-hoofleefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Ander geriewe sluit 'n binnebraai, pizza-oond en 'n kroegarea in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die verskeie watersportsoorte in Agulhas geniet wat roei en vlieërvaart insluit, of die nabygeleë besienswaardighede soos Agulhas Nasionale Park, Spookdraai se staproete en Waenhuiskrans se grotte besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by On the Rocks sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Rozitha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Jaar gelys 6

Ligging

  • Pandokstraat 6, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pandokstraat 6, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA157dab4300c1d9e785ddc04be21e9cdee89ded3f3dbebdd161e794ccc30f0a47a885eb4b0d74cf041e8b086e7052d8d47b76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8) 6 Pandok Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.823040127845 20.025976840526
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem