De Kelders Akkommodasie by On the Rocks B&B | LekkeSlaap
+21

On the Rocks B&B

Gastehuis
Africa Kamer
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer beskik oor 'n balkon en is op die boonste vloer geleë. Die kamer front noord en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Afslag kan onderhandel word maar is onderhewig aan die tyd van die jaar. Hoër tariewe sal gehef word tydens die feesseisoen. Laer tariewe op verlengde verblyf kan onderhandel word. 'n Volledige Suid-Afrikaanse ontbyt is ingesluit. Alle kwotasies word in Suid-Afrikaanse Rand (ZAR) gedoen. Onderhandelinge geld afhangende van die seisoen asook beskikbaarheid. Onderhewig aan verandering. Meer ekonomiese verblyf asook selfsorg-verblyf is beskikbaar. Koste vir die huur van die hele huis is beskikbaar op aanvraag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Whale Kamer
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is op die boonste vlak geleë, kyk noord en het 'n privaat balkon. Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook en suite-badkamer. Die kamer kan gekombineer word met sub-eenhede om sodoende 'n gesin van 4 te akkommodeer. In so 'n geval het die kamer 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Dié tariewe sluit 'n volle, stewige Suid-Afrikaanse ontbyt en gratis WiFi in.

Belasting en Ekstras

Afslag kan onderhandel word maar is onderhewig aan die tyd van die jaar. Hoër tariewe sal gehef word tydens die feesseisoen. Laer tariewe op verlengde verblyf kan onderhandel word. 'n Volledige Suid-Afrikaanse ontbyt is ingesluit. Alle kwotasies word in Suid-Afrikaanse Rand (ZAR) gedoen. Onderhandelinge geld afhangende van die seisoen asook beskikbaarheid. Onderhewig aan verandering. Meer ekonomiese verblyf asook selfsorg-verblyf is beskikbaar. Koste vir die huur van die hele huis is beskikbaar op aanvraag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Leopard Kamer
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is op die onderste vlak geleë, kyk noord en het 'n privaat balkon. Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n skakelkamer met 2 enkelbeddens wat vir kinders bespreek kan word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Dié tariewe sluit 'n volle, stewige Suid-Afrikaanse ontbyt en gratis WiFi in.

Belasting en Ekstras

Afslag kan onderhandel word maar is onderhewig aan die tyd van die jaar. Hoër tariewe sal gehef word tydens die feesseisoen. Laer tariewe op verlengde verblyf kan onderhandel word. 'n Volledige Suid-Afrikaanse ontbyt is ingesluit. Alle kwotasies word in Suid-Afrikaanse Rand (ZAR) gedoen. Onderhandelinge geld afhangende van die seisoen asook beskikbaarheid. Onderhewig aan verandering. Meer ekonomiese verblyf asook selfsorg-verblyf is beskikbaar. Koste vir die huur van die hele huis is beskikbaar op aanvraag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lavender Kamer
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is op die onderste vloer geleë. Dit front noord en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Afslag kan onderhandel word maar is onderhewig aan die tyd van die jaar. Hoër tariewe sal gehef word tydens die feesseisoen. Laer tariewe op verlengde verblyf kan onderhandel word. 'n Volledige Suid-Afrikaanse ontbyt is ingesluit. Alle kwotasies word in Suid-Afrikaanse Rand (ZAR) gedoen. Onderhandelinge geld afhangende van die seisoen asook beskikbaarheid. Onderhewig aan verandering. Meer ekonomiese verblyf asook selfsorg-verblyf is beskikbaar. Koste vir die huur van die hele huis is beskikbaar op aanvraag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Protea Kamer
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is op die onderste vlak geleë, kyk oos en het slegs 'n sy-aansig oor die see. Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer net buitekant die kamer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Dié tariewe sluit 'n volle, stewige Suid-Afrikaanse ontbyt en gratis WiFi in.

Belasting en Ekstras

Afslag kan onderhandel word maar is onderhewig aan die tyd van die jaar. Hoër tariewe sal gehef word tydens die feesseisoen. Laer tariewe op verlengde verblyf kan onderhandel word. 'n Volledige Suid-Afrikaanse ontbyt is ingesluit. Alle kwotasies word in Suid-Afrikaanse Rand (ZAR) gedoen. Onderhandelinge geld afhangende van die seisoen asook beskikbaarheid. Onderhewig aan verandering. Meer ekonomiese verblyf asook selfsorg-verblyf is beskikbaar. Koste vir die huur van die hele huis is beskikbaar op aanvraag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 28, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzYjE1NDMxLTUxZGYtNGI2NC04N2M3LWU1NjM3OTk3YmI0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 28 Waterkant Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.5689105 19.3522763
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za