On The Run
Opsomming van Resensie
Jolene C - Apr 2022
Gemiddeld
Skielike oornag.
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir jou gunstige terugvoer, Jolene. Julle is altyd welkom.
Ansofie B - Mrt 2022
Gemiddeld
Alles was baie mooi, skoon en netjies gewees.
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir jou gunstige terugvoer, Ansofie. Julle is altyd welkom.
Edwin N - Mrt 2022
Gemiddeld
Super friendly and amazing.
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Edwin. Altyd welkom.
Groete,
Gerda.
Andre V - Mrt 2022
Gemiddeld
Professioneel en vriendelik.
On The Run se terugvoer
Dankie vir jou gunstige terugvoer, Andre.
Mark P - Feb 2022
Gemiddeld
Het begin met my wat kort na my aankoms daar, die veiligheidshek wat bo na my kamer lei, toegestoot het toe ek op pad uit was, wat ek nie moes doen nie.
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Vir die eerste keer sedert ek die gastehuis bedryf, het 'n gas die veiligheidshek aan die voet van die trap wat na die gastekamer lei, toegeslaan. Daar is geen kennisgewing in die verband nie, omdat ons voel dit is nie nodig nie. Die vorige eienaar het die hek geïnstalleer en het nooit 'n sleutel aan ons oorhandig nie. 'n Slotmaker moes na-ure die slot kom vervang en 'n nuwe sleutel is aan ons oorhandig. Ek het die gas vriendelik gevra of hy bereid sou wees om die helfte van die fooi vir die vervanging van die slot sou bydra, waarop hy geweier het. Ek het dit aanvaar en die bedrag self betaal.
Wt G - Feb 2022
Gemiddeld
Uitstekend - Presies wat die naam sê en ons behoefte was - oornagfasiliteit.
Cathy B - Jan 2022
Gemiddeld
Was baie aangenaam en baie mooi omgewing.
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir jou gunstige terugvoer. Jy's baie welkom.
Gerda.
Carelieze V - Des 2021
Gemiddeld
Vriendelik, behulpsaam, netjies.
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir jou gunstige terugvoer, Carelieze. Julle is altyd welkom.
Francis D - Nov 2021
Gemiddeld
Ongelooflike ervaring. Sal enige tyd weer daar oornag.
On The Run se terugvoer
Francis, baie dankie vir jou gunstige terugvoer. Julle is altyd welkom.
Groete.
Deidre H - Nov 2021
Gemiddeld
See stars.
On The Run se terugvoer
Thank You for your kind feedback. You're most welcome.
Sheldon N - Nov 2021
Gemiddeld
Dit was baie lekker.
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Julle is beslis welkom.
Gerry J - Okt 2021
Gemiddeld
Lovely experience.
Louise D - Apr 2021
Gemiddeld
Fantastic last-minute stay.
On The Run se terugvoer
Louise, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom.
Groete.
Gerda.
Jaco C - Apr 2021
Gemiddeld
Perfekte plekkie en verwelkom met ope arms.
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir jul gunstige kommentaar. Julle is altyd welkom.
Carol F - Des 2020
Gemiddeld
No Covid regulations followed,.
Nolene K - Des 2020
Gemiddeld
Rustig, netjies en baie vriendelik.
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir jou gunstige kommentaar, Nolene. Dit was aangenaam om julle te akkommodeer.
Daniel P - Okt 2020
Gemiddeld
Baie vriendelik en rustig
Pieter K - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie rustig, goed geleë en goeie gasvryheid.
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir jou gunstige kommentaar, Pieter. Julle is altyd welkom.
Johan V - Feb 2020
Gemiddeld
Baie gasvry ontvang en behulpsaam met alles.
Vici R - Feb 2020
Gemiddeld
Fantasties.
On The Run se terugvoer
Baie dankie Vici vir jou gunstige terugvoer. Julle is altyd weer welkom.
Groete.
Gerda.
Caryn S - Jan 2020
Gemiddeld
Waar gashere vriende word!
On The Run se terugvoer
Caryn, baie dankie vir jou gunstige kommentaar. Julle is altyd welkom.
Groete.
Gerda
Christa J - Jan 2020
Gemiddeld
Baie goeie ontvangs. Netjies en skoon verblyf. Vriendelike ontvangs en personeel. Baie dankie vir 'n lekker verblyf met soveel omgee.
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Christa. Julle is altyd welkom.
Groete.
Gerda.
Hanlie E - Jan 2020
Gemiddeld
Hosts are extremely friendly and we felt at home.
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Hanlie. Julle is altyd weer welkom.
Groete.
Gerda.
Done D - Jan 2020
Gemiddeld
Lieflike akkommodasie vir oornag!
On The Run se terugvoer
Stegne, baie dankie vir jou gunstige terugvoer. Julle is altyd welkom.
Groete.
Gerda.
Welma V - Jan 2020
Gemiddeld
Perfekte oornaggerief vir 2 mense.
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir jou gunstige terugvoer, Welma. Gaste moet maar lees wat ek bied, en nêrens noem ek dat dit selfsorg met 'n kombuis is nie. Dis gekik vir oornag en kort verblyf. Ek noem ook in my profiel op die lekkeslaap webwerf dat gaste gebruik maak van die huis se voordeur, en dat hulle wel hul eie sleutel kry.
Dankie.
Gerda.
Christha V - Jan 2020
Gemiddeld
Puik.
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Christa. Julle is altyd weer welkom.
Groete.
Gerda.
Lindie C - Des 2019
Gemiddeld
Gerieflike netjiese verblyf.
On The Run se terugvoer
Lindie, baie dankie vir jou gunstige terugvoer.
Julle is altyd welkom.
Groete.
Gerda.
Francois R - Des 2019
Gemiddeld
Die eenheid is skoon, mooi en gerieflik.
On The Run se terugvoer
Baie dankie Francois, vir jou gunstige terugvoer.
Julle is altyd welkom.
Groete.
Gerda.
Amelia L - Okt 2019
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en kamer baie netjies en rustig. 'n Moet as jy in die omgewing is.
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir jou gunstige en positiewe terugvoer, Amelia. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
On The Run
George W - Sep 2019
Gemiddeld
Goeie diens teen billike prys met baie gasvryheid.
On The Run se terugvoer
Baie dankie George, vir jou gunstige terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom.
Elfrieda B - Aug 2019
Gemiddeld
Gasheer en gasvrou baie vriendelik en hul geselsies baie geniet. Jou sommer dadelik tuis laat voel.
On The Run se terugvoer
Baie dankie Elfrieda vir julle gunstige kommentaar.
Dit was heerlik om julle te kon akkommodeer en julle is enige tyd welkom.
Groete.
Gerda en Johan
Elize K - Mei 2019
Gemiddeld
We will definitely go back to On The Run!
On The Run se terugvoer
Beste Elize,
Baie dankie vir jou gunstige terugvoer. Julle is meer as welkom.
Groete,
Gerda.
Siebert N - Apr 2019
Gemiddeld
Dit het gevoel of ons tuis is.
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir jou gunstige terugvoer, Siebert. Julle is altyd weer welkom.
Groete.
Gerda.
Lesley H - Apr 2019
Gemiddeld
Dit was 'n gasvrye, gemaklike en aangename verblyf.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
It was a hospitable, comfortable and enjoyable stay.
On The Run is basically that with oodles of warmth, comfort and security thrown in. Will definitely recommend it to everyone.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
On The Run se terugvoer
Beste Siebert,
Baie dankie vir jou gunstige terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Julle is baie welkom in die toekoms.
Groete,
Gerda.
Minette E - Mrt 2019
Gemiddeld
Vars lug! Naby die strand!
On The Run se terugvoer
Baie dankie Minette vir jou gunstige terugvoer. Jou gaste was 'n plesier om te akkommodeer en ek sal hulle weer enige tyd verwelkom.
Groete,
Gerda
Debbie L - Des 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam.
On The Run se terugvoer
Baie dankie Tobie vir jou gunstige terugvoer. Julle is altyd weer welkom.
Christa E - Des 2018
Gemiddeld
Warm en beknop.
Megan Z - Des 2018
Gemiddeld
Wonderlike ervaring!
On The Run se terugvoer
Baie dankie Megan, vir jou goeie terugvoer. Kom gerus terug, jy is welkom.
Fatima M - Jul 2018
Gemiddeld
The owners are very adorable.
On The Run se terugvoer
Dear Fatima,
Thank you for your kind feedback. You are most welcome.
Kobus U - Apr 2018
Gemiddeld
Baie aangename gasvrou, lekker gebly, tuis gevoel.
On The Run se terugvoer
Baie dankie Kobus, vir jou gunstige kommentaar. Daar word gewerk aan jou yskas-idee. Kom gerus weer.
Nico V - Apr 2018
Gemiddeld
Baie vriendeike ontvangs en hartike gasvryheid.
Joey V - Mrt 2018
Gemiddeld
Absoluut teleurgesteld.
Lees meerMarisca R - Feb 2018
Gemiddeld
Stil en rustig met vriendelike en bedagsame gasvrou wat seker maak dat gaste eersteklasdiens ontvang.
On The Run se terugvoer
Baie dankie, Marisca, vir jou gunstige terugvoer. Julle is baie welkom. Jou 'bubble bath' wag , solank ons water het! Kom gerus weer.
Groete,
Gerda.
Annemie D - Jan 2018
Gemiddeld
Dit was baie lekker!
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir jou gunstige kommentaar Annemie. Julle is altyd welkom.
Groete,
Gerda.
Marius V - Jan 2018
Gemiddeld
Gasvryheid.
On The Run se terugvoer
Beste Marius,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom.
Groete,
Gerda.
Chrisna K - Des 2017
Gemiddeld
Vriendelike gasvrou met baie goeie waarde vir geld hierdie tyd van die jaar!
On The Run se terugvoer
Baie dankie Chrisna. Dit was 'n plesier om julle hier te akkommodeer. Kom gerus weer.
Groete,
Gerda.
Ena V - Des 2017
Gemiddeld
Netjies en skoon en baie vriendelike gasvrou!
On The Run se terugvoer
Baie dankie Ena, vir jou gunstige kommentaar. Julle is altyd welkom. Kom gerus weer.
Groete
Gerda.
Elize K - Sep 2017
Gemiddeld
Baie netjies en skoon, vriendelike en gawe eienaars!
On The Run se terugvoer
Baie dankie Elize, vir jou gunstige kommentaar. Ons deur staan altyd oop as julle weer wil kom.
Vriendelike groete
Gerda.
Rina G - Jul 2017
Gemiddeld
Heerlike ontspanne, vriendelike en skoon geriewe.
On The Run se terugvoer
Hallo Rina,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Dit was heerlik om julle te akkommodeer. Ons deur staan altyd oop - maak weer so.
Groete,
Gerda.
Cecile N - Jul 2017
Gemiddeld
Gemaklik en rustig.
On The Run se terugvoer
Beste Cecile,
Dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit was baie aangenaam om julle hier te huisves. Kom gerus weer.
Groete,
Gerda
Louise B - Mei 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam gewees en het lekker geslaap.
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir die gunstige terugvoer. Dit was baie aangenaam om julle te akkommodeer en ek sien uit na toekomstige besprekings van julle.
Groete,
Gerda
Carina D - Mei 2017
Gemiddeld
Gerieflike, netjiese oornag-fasiliteite.
Erika M - Apr 2017
Gemiddeld
Heerlik.
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Erika. Dit was aangenaam om julle hier te huisves. Ek sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Groete
Gerda
Hannelie V - Apr 2017
Gemiddeld
Pragtig, netjies en skoon.
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Pieter. Dit was aangenaam om julle by ons te verwelkom.
Ons sien uit om julle weer te huisves.
Groete,
Gerda.
Debbie K - Mrt 2017
Gemiddeld
Gesellig en gemaklik.
Lees meerRetha W - Mrt 2017
Gemiddeld
Gemiddeld.
On The Run se terugvoer
Beste Retha,
Lees ""On The Run" se beskrywing vooraf voordat jy bespreek. Dan bestaan daar nie 'n misverstand by die gaste oor wat om te verwag en wat nie. Die beskrywing dui duidelik aan dat die eienaars in die woonhuis bly en dat dit slegs 'n kamer met badkamer en-suite is. Nêrens word daar gemeld dat dit 'n yskas bevat nie. Ek het wel aangebied met julle aankoms dat julle my tweede yskas op die grondvloer kon gebruik. Wat die TV betref: daar is wel 'n TV beskikbaar in my studeerkamer wat ek aan julle uitgewys het en privaat op julle vloer is. Soos wat ek my voete vind in die bedryf, beplan ek om 'n TV later in die gastekamers aan te bring. Vandat julle gearriveer het was jy siek en in jou kamer, en het ek jou nooit weer gesien nie. Ek was vriendelik en behulpsaam teenoor jou man wat in-en-uit beweeg het, maar geensins het ek 'n las van my gemaak nie. Jou kritiek dat ek die heeltyd op die voorgrond was, is dus ongegrond. Ek kan tog nie in my eie huis wegkruip nie. Julle was dus privaat op die boonste vloer. Lees dus goed volgende keer voordat jy by 'n gastehuis bespreek om te sien wat dit bied, voordat jy daarna die gasvrou onnodig kritiseer.
Hoop julle reis was verder veilig.
Gerda.
Gouwa M - Feb 2017
Gemiddeld
Dit was die perfekte plek om te 'recharge'.
On The Run se terugvoer
Beste Gouwna,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Julle is altyd welkom hier in die toekoms.
Groete,
Gerda.
Kobus P - Feb 2017
Gemiddeld
Tuis gevoel.
On The Run se terugvoer
Beste Kobus ,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Goete,
Gerda.
Carl M - Feb 2017
Gemiddeld
Besonders!
On The Run se terugvoer
Beste Carl & Linell,
Baie dankie vir jou gunstige terugvoering. Dit was heerlik om julle( en jou pa !) te akkommodeer. Hoop om julle weer te sien!
Groetnis,
Gerda en Johan.
Elma T - Jan 2017
Gemiddeld
Not what we expected.
Lees meerOn The Run se terugvoer
Dear Elma,
I am so sorry the accommodation didn't fulfil your expectations.
Regards.
Gerda.
Michelle M - Okt 2016
Gemiddeld
Baie lekker!
On The Run se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hannes Pienaar-straat 7a, Bayview, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18