Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One85 In Vinko

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir One85 In Vinko
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hannelie W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W

Alles wat ons nodig gehad het en meer!

Gerda is 'n wonderlike gasvrou en gaan uit haar pad om alles so gerieflik moontlik te maak. One85 In Vinko is 'n pragtige plek en ek kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One85 In Vinko se terugvoer

Beste Hannelie, baie dankie vir die resensie. Julle is sulke oulike gaste, ek sal julle enige tyd weer verwelkom. Groete, Gerda

One85 In Vinko
Christo D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby als en baie gerieflik!

Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou is 'n uitstekende gasvrou. Netjiese en gerieflike blyplek en beslis die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One85 In Vinko se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering na julle hier by ons gekuier het. Sien uit om julle weer te sien in die toekoms! Groete, Gerda

One85 In Vinko
Pieter V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer daar oor slaap.

Baie netjies en gerieflike plek. Kon geen fout vind. Gasvrou het ons baie mooi ontvang en weer net so mooi afgesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One85 In Vinko se terugvoer

Dankie Pieter vir die terugvoering oor die verblyf hier by ons. Kom kuier gerus weer enige tyd, julle het die plek so mooi netjies gelos, ek waardeer gaste soos julle. Groete, Gerda

One85 In Vinko
Milanie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milanie S
Enkelreisiger

Goeie akkommodasie, naby alles.

Gerda het my dadelik gemaklik en welkom laat voel. Alles is skoon en duursaam en gemaklik. Beddens en beddegoed is nuut en ek kon nie fout vind met enige iets nie. Inteendeel gaan sy uit haar pad om my winkel toe te ry en weer gaan optel. Die bederfies wat op jou wag as jy daar kom laat jou spesiaal voel. My 2 aande daar was te min. Sy dra jou op die hande en dis tog al wat ons as mense soek. Daai bietjie omgee, daai bietjie bederf. Ek beveel haar verseker aan en as daar iets is wat wel pla, weet ek sy sal oop wees om jou behoeftes te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One85 In Vinko se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Melanie, jy is so welkom - ons hoop om jou weer te sien een of ander tyd. Ons is baie bly jy het jou verblyf by ons geniet. Tot ons mekaar weer sien - voorspoed!

One85 In Vinko
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vinko-straat 185, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA763792ef20c29d30865eccfff53bf022480d41298b85854bff644235dec90624b2c0fa711cedb3f079d481d94d2c976462b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 185 Vinko Street Sinoville 0182 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.684042066543 28.222849325131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem