Hartenbos Akkommodasie by Ons Strand Dakkie | LekkeSlaap
+25

Ons Strand Dakkie

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloedrivierstraat 5, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R505 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ons Strand Dakkie bied selfsorg-eenhede wat geskik is vir 6, in Hartenbos en net 800 m van die strand af.

Die Woonstel is geskik vir 6 en het 'n privaat ingang, 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 enkelslaapbanke in die sit-area. Die badkamer het 'n stort en 'n bababed is op versoek beskikbaar. linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien is beskikbaar en daar is 'n TV met DStv in die sitarea.

Die Buite Eenheid is geskik vir 2 en is 'n oopplan-eenheid met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort en 'n bababed is op versoek beskikbaar. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv.

Ongelukkig word matrikulante en troeteldiere nie toegelaat nie en rook is in die eenhede verbode. Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is dus dalk nie geskik vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Die bestuurder woon op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Ons Strand Dakkie
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bloedrivierstraat 5, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Strand Dakkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R505
per nag (plek vir 2)
Vanaf R505
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloedrivierstraat 5, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67c5ac88d03574f6084c637afb6595b87a43b8068c6dec5ce55bfec0dca43820b3d9f49f8d0a56c3bc9145aa028e21bee228?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R505  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 5 Bloedrivier Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.12689760964 22.11255840246
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za