6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Bloedrivier Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ons Strand Dakkie is 'n bekoorlike selfsorghuis op die Tuinroete. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na verblyf in Hartenbos, en is net 650 m van die strand af.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Daar is ook 2 enkelslaapbanke in die sitarea. Die badkamer het 'n stort en 'n ekstra gastetoilet is beskikbaar. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.
Die skuifdeure lei na 'n onderdakbuitebraai-area met 'n buitetafel en stoele. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Die verblyf is sentraal geleë en bied maklike toegang tot plaaslike strande, restaurante en besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mercia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 5 Bloedrivier Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Ons Strand Dakkie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Bloedrivier Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang