Hartenbos Akkommodasie by OnseHuisie | LekkeSlaap
+5
+5

OnseHuisie

Selfsorg
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamassiestraat , Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

OnseHuisie is in Hartenbos en bied gehalteverblyf aan 'n gesin. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks, het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.

Daar is heerlike braaigeriewe.

Gaste het veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by OnseHuisie sluit in:

Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kamassiestraat , Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamassiestraat , Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43b23a44d3833f2f039f3b6d7f7415d9cfcc318c63dfa7b3e9addc4af5f1b6980aff6b0e18d7ce06adbb9056816fbb3446ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 4) Kamassie Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.124295394119 22.107925074274
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za