Dwarskersbos  Akkommodasie by Ontspanning | LekkeSlaap
+15

Ontspanning

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Ontspanning
Selfsorg. DStv. Linne.
Belasting en Ekstras

DStv EasyView is beskikbaar (jy is egter welkom om jou eie dekodeerder en slimkaart saam te bring).
'n Breekskadedeposito van R1200 en 'n skoonmaak-/linnefooi van R450 is betaalbaar met finale betaling.
- Die balans is 2 weke voor die inklokdatum betaalbaar.
Die breekskadedeposito sal binne 10 werksdae terugbetaal word nadat die sleutels terugbesorg is.

Gaste kan nie meer of ander mense op die eiendom laat bly as wat uitdruklik gemagtig is nie, en kan ook nie die versiering van die eenheid aansienlik verander tydens verblyf op die eiendom nie, en troeteldiere word nie toegelaat nie. As gaste dit doen, kan ons weier om toe te laat dat die gaste op die eiendom bly, of vereis dat jy dit verlaat. Ons sal enige van hierdie omstandighede as 'n kansellasie van gaste se bespreking sien.

Gaste sal gevra word om 'n persoonlike inligtingsdokument in te vul en ons van 'n kopie van jou ID te voorsien.

Huisreëls:
Partytjies of funksies word nie toegelaat nie.
Respekteer die bure aangesien dit 'n woongebied is. Geen harde musiek word toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Bring asb. jou eie toiletware en handdoeke saam.
Inkloktyd is tussen 14:00 en 18:00 op weeksdae en tussen 10:00 en 14:00 op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae.
Uitkloktyd: 10:00

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1200 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 585
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 585
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 585
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irisstraat 10, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2MWVlOTk5LTJkODQtNGY2ZC1hMGMyLWVhNDE2MjUyZjI5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 585  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 10 Iris Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.696600629497 18.227696414681
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za