Wildernis Akkommodasie by Oog-in-Al Guesthouse | LekkeSlaap
+86

Oog-in-Al Guesthouse

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 656, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oog-in-Al Guesthouse is 'n moderne dubbelverdiepinghuis met 'n selfsorg-eenheid bo. Die eenheid is volledig toegerus vir gerieflike verblyf. Die selfsorg-eenheid bo het 2 slaapkamers en 1 ruim badkamer met 'n bad en 'n luukse stort.

Die boonste oopplan-area oor 'n goed toegeruste kombuis, 'n groot eetkamerarea en 'n gemaklike sitkamer met volledige DStv. Dié area bied toegang tot 'n ruim stoep. Rekenaar-geriewe en WiFi is beskikbaar. Daar is 'n swembad wat met sonkrag verhit is en 'n groot, gesellige area met braaigeriewe.

Ontspan lekker op die stoep en kyk uit oor die mooi landskappe. Oog-In-Al Guesthouse spog met 'n goed versorgde tuin en 'n geheime paadjie wat lei na 'n inheemse tuin aan die onderkant van die perseel waar gaste hul kan verlustig in die stilte van die natuur. Oog-in-Al Guesthouse is 'n voëlparadys met 280 voëlspesies wat in die omgewing voorkom, insluitend suikerbekkies wat daagliks hier 'n besoek aflê.

Dis langs die N2 en net 'n entjie se ry vanaf nabygeleë mere, strande en die oulike Tuinroete-dorpie genaamd Wildernis. Oog-In-Al is ook net 35 km vanaf die George-lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Oog-in-Al Guesthouse sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Oog-in-Al Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • 3de Laan 656, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oog-in-Al Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 656, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2NDc0Y2UxLTg5NzItNDA0Ni1hNzA0LWY5M2E2N2E1NjJiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 656 3rd Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.99783 22.62462
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za