Oppieplaas
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
André Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Gerda S - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies en rustige plekkie om te ontspan.
Monja N - Des 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan.
Elecia D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustige kuier op die plaas.
Wouter D - Okt 2023
Algehele gradering
Die berge en geslaap soos 'n klip.
Mark C - Jan 2023
Algehele gradering
Oppieplaas is true Karoo.
Lees meerRob C - Sep 2022
Algehele gradering
Quiet, pleasant, peaceful.
Fanie V - Sep 2022
Algehele gradering
Die huis is baie netjies en skoon met 'n baie lekker braai op die stoep.
Sandra S - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, ontspannend en tevrede.
Adrie O - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige stylvolle cottage met alles wat nodig is.
Wayne G - Okt 2021
Algehele gradering
Enjoyable and practical.
Pieter L - Okt 2021
Algehele gradering
Ruim, goed toegerus en netjies. Gasgeiser vir die stort ietwat problematies.
Don W - Okt 2021
Algehele gradering
It was a lovely stay with a magnificent view. Everything we wanted.
Gideon S - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik naby aan Prins Albert. Vreeslik lekker gekuier op die stoep. André en sy vrou is aangename mense.
Annika N - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike blyplek!
Humandi C - Jul 2021
Algehele gradering
Rustigheid vir jou siel.
Annette L - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon.
Anneke S - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige huisie. Baie naby Prins Albert.
Sandra T - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig
Noël D - Mrt 2021
Algehele gradering
Absoluut besonders!
Heidi E - Jan 2021
Algehele gradering
Spotlessly clean, beautiful decor, peaceful and quiet but close to town. Would highly recommend.
Marius R - Des 2020
Algehele gradering
Regtig lekker eenvoudig en aangename akkomodasie.
Beyers L - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Ian M - Feb 2019
Algehele gradering
Het meer verwag.
Chris F - Jan 2019
Algehele gradering
Perfekte wegbreek op 'n plaas, tog naby die dorp.
Werner V - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlike, rustige huisie met die beste uitsig moontlik.
Adelle B - Mei 2018
Algehele gradering
Mal oor Oppiplaas.
Orpa H - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Christie M - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Susan N - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Karen G - Jan 2018
Algehele gradering
Fantastiese plek om net weer mens te word!
Lees meerBarbara B - Des 2017
Algehele gradering
'n Stukkie stille paradys.
Lees meerNiel M - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Des D - Okt 2017
Algehele gradering
Akkommodasie netjies. Werf slordig. Mense baie vriendelik.
Michonne E - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker stil en rustig. Het dit baie geniet.
Girtie S - Apr 2017
Algehele gradering
Oppieplaas is 'n besonderde plekkie en die "Gouwsies" is ongelooflik gasvry en vriendelik. Jy voel sommer welkom asof jy familie is. Die eenheid is skoon, gerieflik, rustig en privaat. 'n Kein stukkie 'hemel' in die Karoo.
Tony J - Apr 2017
Algehele gradering
A place to unwind and enjoy the rustic beauty and tranquility of the Karoo.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Plek om te ontspan en die ongekunstelde skoonheid en rus van die Karoo te beleef.
As jy stiltetyd nodig het en die pragtige plattelandse hemele en golwende heuwels waardeer, sal Oppieplaas dít én meer vir jou bied.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Michiel B - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Lomon V - Des 2016
Algehele gradering
Welgelegen.
Adri L - Okt 2016
Algehele gradering
Sielsverfrissend.
Debbie C - Okt 2016
Algehele gradering
Wonderful hosts, beautiful setting and a lovely cottage.
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welgelegen Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom