LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oppihoeki Gastehuis | LekkeSlaap
+17

Oppihoeki Gastehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo-straat 139, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Oppihoeki Gastehuis is 'n selfsorg-eenheid in die pragtige Karoo-dorpie Loxton wat ideaal is vir gaste wat rustigheid en afsondering soek.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 dubbelbed. Die badkamer word gedeel en het 'n bad en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en sluit 'n tweeplaatstoof- oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel vir koue winteraande.

Die eenheid bied toegang tot 'n lieflike binnehof met 'n losstaande braai. Gaste kan Karoo-lamtjops en hout by die gastehuis koop. Veilige parkeerplek op die perseel word ook voorsien.

Neem asb. kennis dat hierdie instansie nie ’n TV of WiFi het nie.

Die plaaslike omgewing spog met 'n verskeidenheid koffie winkels vir gaste om te besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Oppihoeki Gastehuis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Margaretha Prinsloo-straat 139, Loxton, 6985, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loxton Karoo Noord-Kaap
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo-straat 139, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a87236496d19a6b3bd48786e51791d096bd95c4bb222c26a143c2144f74126a0e53df1aebaccd2c84368a4d15dbc5d459b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (vir 6 persone) 139 Margaretha Prinsloo Street Loxton 6985 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.477018754182 22.353862600954
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!