Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppikoppi

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isa-straat 4, Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oppikoppi is 'n pragtige selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die grondverdieping van die eienaar se huis in Groot-Brakrivier. Of dit nou vir besigheid of vakansie is, hierdie woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na verblyf by die see.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste in 'n oopplan-ateljeewoonstel en beskik oor 'n sitarea, slaaparea, kombuis en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed, waaier, 'n slim-TV en Virtual Butler. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel en lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n ongerepte uitsig oor die see. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby 'n rits geriewe soos winkels, restaurante, die strand en die George Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Oppikoppi sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Oppikoppi
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Danie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 5

Ligging

  • Isa-straat 4, Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppikoppi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isa-straat 4, Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32280afa21853261d02083bbc8a252ca50a0568f96650cc09c088c8262d3bf9e72be795541dff85a89d2b3357494e7854074?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 4 Isa Street Pienaarstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049483495227 22.266652164418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem