Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppisand

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Oppisand
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alan C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alan C
Saam met vriende

Rustig en ontspannend.

Baie lekker paar dae in goed toegeruste huis op die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol V
Saam met vriende

Baie oulike plekkie, regte see-vakansie-wegbreek-huisie.

Daar was nie handdoeke uitgesit nie. Het met eienaar gekommunikeer, sy het die Saterdag laat weet waar dit is. Daar is nie 'n bulb in die kamer langs die hoofkamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia K
Saam met vriende

Amazing, mooi en rustig.

Kinders het dit vreeslik geniet. Nie van hulle geweet nie. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanle V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanle V
Gesin met tieners

Baie goed.

Baie goed ingerigte kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Baie goeie kommunikasie van eienaar.

Eienaar was toegewend, en het nie geskroom om te antwoord op vrae wat jy het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 2, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f2f0be0316f89463b9951dcb611d4560e5a8962cd0aff80681311eceb3c4ff899301938b813527b650fbbc5c373e175d464?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 2 Waterkant Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 00:00-23:00 10:00 -34.383451891486 21.422310148549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem