Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppisand

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 2, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Oppisand is 'n lieflike gesinshuis in Stilbaai wat gerieflike verblyf aan strandliefhebbers bied.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede en derde slaapkamers het elk ook 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n binnebraai. WiFi word voorsien. Die huis het 'n omskakelaar vir tydens beurtkrag.

Swem, branderplankry en kajakvaart is gewild hiér en die huis bied 'n uitsig oor die hele strand in die ooste en die hawe in die weste. Oppisand is 'n ideale vakansiehuis vir gesinne met kinders of enigiemand wat op soek is na rus en vrede, 'n pragtige uitsig en pret op die strand. Die huis spog met 'n vakansiegevoel en is ontwerp vir ontspanning.

Slaapplek

’n Bespreking by Oppisand sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Oppisand
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Waterkantstraat 2, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppisand het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 2, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f2f0be0316f89463b9951dcb611d4560e5a8962cd0aff80681311eceb3c4ff899301938b813527b650fbbc5c373e175d464?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 2 Waterkant Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 00:00-23:00 10:00 -34.383451891486 21.422310148549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem