Oranjerus Resort
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Lourette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 182
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Suzan V - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker, maar met TLC sal dit uitstekend wees.
Marius H - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Alexca D - Apr 2024
Algehele gradering
Sal eerder by 'n ander plek bespreek. Jy kry nie waarvoor jy betaal nie. R1200 is te veel.
Naomi E - Apr 2024
Algehele gradering
Behalwe vir 'n paar ongemaklikhede, was dit verder aangenaam.
Lees meerPetri V - Mrt 2024
Algehele gradering
Beslis 'n goeie keuse!
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Robert D - Mrt 2024
Algehele gradering
Nothing further to add.
René S - Feb 2024
Algehele gradering
Baie mooi en rustige plek.
Anèl J - Jan 2024
Algehele gradering
Was verder heel aangenaam.
Erwin L - Des 2023
Algehele gradering
Rustige oornag stop.
Janine T - Des 2023
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Neels M - Des 2023
Algehele gradering
Sien bo.
Willem D - Nov 2023
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Hannes S - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en baie lekker.
Barend C - Okt 2023
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap vir 'n troue.
Antionette E - Okt 2023
Algehele gradering
Would love to go back again. Enjoyed our stay so much.
Pieter H - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Pragtige omgewing.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Anton V - Aug 2023
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Annie B - Aug 2023
Algehele gradering
Kan Oranjerus Resort se restaurant sterk aanbeveel. Aandete was baie lekker!
Elizma F - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf, rustig en stil teen die rivier.
Charmaine B - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was ideaal vir die doel waarvoor ons dit gebruik het.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Fransie H - Jun 2023
Algehele gradering
Baie goeie oornag oord.
Bruce M - Jun 2023
Algehele gradering
We overnighted before moving onto the Kalagadi Transfrontier Park.
Zenith L - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Cobus L - Mei 2023
Algehele gradering
Was goed tot die honde opgedaag het.
Lees meerOranjerus Resort se terugvoer
Middag
Ons is jammer vir die voorval en het dadelik daarop ingegaan. Daar word aandag gegee aan die voorval. Jammer weereens. Groete, Lourette.
Marius L - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, mooi natuurskoon.
Johan D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam om daar te bly.
Emmarentia Y - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige oord, boomryk.
Juan V - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, alles was netjies.
Suzanne S - Apr 2023
Algehele gradering
Oranjerus is die beste wegbreek vir paartjies.
Mieke S - Apr 2023
Algehele gradering
Beste plekkie langs die mooie Oranje.
Lees meerZack B - Des 2022
Algehele gradering
Better than expected. Pictures don't do it justice.
Lyndon P - Des 2022
Algehele gradering
Exactly what we needed, no fuss and unnecessary frills, clean and beautiful setting.
Robert Henry W - Des 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Eric L - Des 2022
Algehele gradering
Was nie beïndruk nie.
Melanie S - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik oornag op die oewer van die Oranje rivier.
Belinda F - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker, mooi uitsig oor die rivier.
Willem V - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Jakes S - Aug 2022
Algehele gradering
Perfek vir lekker eet en lekker rus na 'n lang pad.
Danie V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie geniet, goed geleë, mooi omgewing, waarde vir geld.
Lana V - Aug 2022
Algehele gradering
'n Heerlike oornagstop op die Oranjerivier.
Antoinette B - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtig teen die rivier.
Darren T - Aug 2022
Algehele gradering
Pleasant, nice view, good food and service.
Olga L - Aug 2022
Algehele gradering
'n Heerlike familiekuier aan die oewer van die Oranjerivier.
Morne B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Christiaan O - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie fasilitieit. Swak bestuur.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Morné K - Jun 2022
Algehele gradering
Goeie oornagbestemming.
Lourens M - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, rustig so langs die Oranjerivier, goeie kos in die restaurant, vriendelike ontvangs, sal beslis weer gebruik maak van Oranjerus.
Retha R - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker gerus.
Cecile D - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker gebly!
Leande V - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Schabort D - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het een nag oorgeslaap vir 'n besoek aan Upington.
Tinette M - Feb 2022
Algehele gradering
Netjiese, goed versorgde besigheidskamers.
Amelda A - Jan 2022
Algehele gradering
Baie warm, maar baie lekker.
Leonard V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie negatief.
Oranjerus Resort se terugvoer
Ons is baie jammer oor u ongerief. Dalk was die permanente tent nie reg bewoord in advertensie dat u meer verwag het as wat u gekry het. Ek sal dit dadelik regstel om ander gaste reg te help.
Johann D - Jan 2022
Algehele gradering
Skaflike akkommodasie maar die restaurant se kos was ondergemiddeld.
Vida L - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Annerie T - Jan 2022
Algehele gradering
Glad nie gaaf.
Johan D - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het slegs oornag.
Ivan B - Des 2021
Algehele gradering
Glad nie aangenaam nie.
André P - Des 2021
Algehele gradering
Die chalets het ou vloedskade en die bedliggies was foutief.
Fanu S - Des 2021
Algehele gradering
Omgewing maak die 'n goeie oornagbestemming.
Suné J - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik en skoon
Marthinus V - Nov 2021
Algehele gradering
Vrienlike diens en skoon, die bedens slaap lekker en kussings ook.
Elmarie V - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtig op Oranjerivier.
Derek C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustig, netjies en 'n pragtige omgewing.
Cobus B - Okt 2021
Algehele gradering
Het nie oorgeslaap nie
Dirk B - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n baie ontspanne atmosfeer.
Francois V - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier, net te kort.
Amanda D - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Ansie L - Sep 2021
Algehele gradering
Eenheid was onvoorbereid.
Daniella V - Sep 2021
Algehele gradering
Ideale oorslaapplek na 'n lang dag op die pad.
Lize S - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige en aangename verblyf.
Johan V - Aug 2021
Algehele gradering
Gasvryheid perfek en hulpvaardig.
Desima C - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie ligging maar kort TLC.
Erna S - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker warm geslaap.
Suzanne E - Aug 2021
Algehele gradering
'n Baie mooi rustige blyplek.
Nicoline V - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het oornag gebly op pad na die Weskus.
Elize C - Aug 2021
Algehele gradering
Die inklok het baie lank geneem aangesien ons op 'n Sondagmiddag ingeklok het en een van die restaurant-personeellede ons moes help hiermee.
Lees meerElsie H - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies en alles wat nodig is.
Louise V - Jul 2021
Algehele gradering
Die houthuis is perfek geleë langs die water om heel nag die Oranjerivier te hoor.
David N - Jul 2021
Algehele gradering
Firendly welcome and great food.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike verwelkoming en lekker kos.
Dit wys bietjie sy ouderdom, maar is baie gemaklik en aangenaam reg langs die rivier.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jp V - Mei 2021
Algehele gradering
Perfek soos altyd.
Tanya L - Apr 2021
Algehele gradering
Was okay. Sal eerder in 'n chalet bly volgende keer.
Richard W - Feb 2021
Algehele gradering
Rusig. Baie lekker geslaap en geëet.
Susan O - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig op rivier. Uitstekende kos.
Jeanne V - Feb 2021
Algehele gradering
Sal slegs kamp.
Hannelie L - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige plek en mooiste uitsig.
Priscilla F - Feb 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en al jou behoeftes na.
Anton H - Feb 2021
Algehele gradering
Toilet was verstop, hulle kon dit nie regmaak nie, spoel toe vuil latrinewater die hele stort en badkamer, stoep vol.
Rentia D - Feb 2021
Algehele gradering
Lugreeling en netjiese kamer.
Daniella D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Hannes V - Jan 2021
Algehele gradering
Op pad na die Weskus
Jan-harm S - Jan 2021
Algehele gradering
Average.
Hannes V - Jan 2021
Algehele gradering
Goed geleë oornagplek.
Jannie V - Jan 2021
Algehele gradering
Mooi en ontspannend.
Lindo V - Jan 2021
Algehele gradering
Moes vir 2 chalets betaal, terwyl ons 2 persone was.
Lees meerDawie R - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker en mooi omgewing.
Pieter C - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld, rustige atmosfeer, vriendelike diens.
Christa B - Des 2020
Algehele gradering
Hoewel die wooneenheid verwaarloos voorgekom het, was dit baie skoon en uiters goed toegerus.
Trudie V - Nov 2020
Algehele gradering
Loved staying in the tent. Totally new experience.
Marthina J - Okt 2020
Algehele gradering
Fantastiese plekkie met baie vriendelike mense
Hannelie S - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike kos en gasvryheid. Lekker rustige wegbreek.
Susan G - Sep 2020
Algehele gradering
Was amazing lekker.
Selma V - Sep 2020
Algehele gradering
Die personeel was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Maar ek sal nie weer daar bly nie.
Marietjie T - Sep 2020
Algehele gradering
Definitief kamp ons weer daar, 5-ster!
Rianda C - Aug 2020
Algehele gradering
Well located.
Louis P - Mrt 2020
Algehele gradering
Swak diens.
Abrie V - Jan 2020
Algehele gradering
In die omgewing is dit beslis 'n oasis.
Eben B - Jan 2020
Algehele gradering
Excellent.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Paul V - Des 2019
Algehele gradering
Dit was 'n gemiddelde ondervinding.
Rudi J - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Adri C - Sep 2019
Algehele gradering
Geskikte oornag-verblyf.
Lees meerSarita E - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker oornagverblyf.
Prof Boela S - Jul 2019
Algehele gradering
Ontvangs was bietjie kil gewees.
Jaco M - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie oornag verblyf voor en na 'n reis na die Kgalagadi, Namibië of Weskus.
Marisca J - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtig, rustig en waarde vir geld.
Leonie K - Jun 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Hannes L - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly in stil en rustige omgewing.
Lees meerSara D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie mooi langs die rivier.
Coenrad D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Johan K - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig op die walle van die Oranjerivier, met die gedruis van die rivier hoorbaar in die slaapkamer.
Martin O - Jan 2019
Algehele gradering
Peaceful, quiet and relaxing after a long drive. Clean and safe.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig, stil en rustig na 'n lang rit. Skoon en veilig.
Ons het in twee van die permanente tente gebly en hoewel dit basies was, was dit wonderlik. Het afgekoel in die nabygeleë swembad, en dan net ontspan. Ablusiegeriewe was skoon, en die hele kampterrein was rustig en stil. Groot pluspunt dat dagbesoekers nie toegelaat word nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Danie B - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was regtig heerlik gewees.
Petrus S - Jan 2019
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Wilna S - Jan 2019
Algehele gradering
Onplesierig.
Luan J - Des 2018
Algehele gradering
Awesome!
Celest P - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik, netjiese oornagverblyf.
Keith B - Des 2018
Algehele gradering
Fabulous.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Lizette P - Nov 2018
Algehele gradering
Rustigheid met waarde vir geld.
Oranjerus Resort se terugvoer
Baie dankie vir die boodskap. Ons waardeer.
Groete,
Lourette
Gerda D - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese oornagplek.
Oranjerus Resort se terugvoer
Middag
Dankie dit is lekker om te hoor jul kon rustigheid geniet. Groete Lourette
Nick Y - Okt 2018
Algehele gradering
Traditional old-style resort in magnificent setting on the banks of the Gariep.
Riaan L - Sep 2018
Algehele gradering
Lieflike plek, baie gawe mense, sal graag weer daar bly.
Oranjerus Resort se terugvoer
Middag. Dankie vir u terugvoer. Ons strewe daarna om vriendelik en altyd behulpsaam te wees en vir gaste gerieflik te maak. Groete Lourette
Stefan P - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker, maar te veel gebreekte goed in huisie.
Sue B - Sep 2018
Algehele gradering
It really was a wonderful stay.
Lourens M - Sep 2018
Algehele gradering
Aangename, stil en mooi plek, sentraal geleë om ander plekke te besoek, vriendelike personeel.
Oranjerus Resort se terugvoer
Middag
Dankie vir u terugvoering. Dit beteken baie vir die personeel as hul harde werk raakgesien word. Groete, Lourette.
Andries S - Sep 2018
Algehele gradering
Ligging van huisie - loghome - uitstekend.
Oranjerus Resort se terugvoer
Middag, dankie vir u terugvoering. Ons sal beslis die probleem opvolg, ongelukkig met grasdakke sif daar voortdurend stof en grassies deur, maar ons stof daagliks af. Ek sal dit onder skoonmakers se aandag bring. Groete, Lourette.
Rina P - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Oranjerus Resort se terugvoer
Middag,
Dankie vir die terugvoering, kom gerus weer.
Groete
Lourette
Gerhardt O - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Oranjerus Resort se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons is dankbaar dat u dit hier geniet het.
Groete Lourette
Verona H - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Oranjerus Resort se terugvoer
Dankie vir u terugvoering. Ons is dankbaar dat u dit by ons geniet het. Dit laat ons streef daarna om ons gaste gelukkig te hou.
Groete Lourette
Janda A - Aug 2018
Algehele gradering
Altyd 'n plesier.
Annetjie L - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon kamers.
Jacus P - Aug 2018
Algehele gradering
Ruim, skaduryke kampterrein met mooi uitsig op die rivier.
Oranjerus Resort se terugvoer
Dankie vir u terugvoering. Ek sal dit oordra aan personeel.
Kom gerus weer kuier, groete Lourette
Joey D - Aug 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Oranjerus Resort se terugvoer
Middag. Baie dankie.
Stephanie R - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike rustige area, verblyf baie goed.
Oranjerus Resort se terugvoer
Baie dankie. Dit beteken vir ons baie, ek sal oordra aan personeel.
Groete,
Lourette
Retha V - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflik!
Oranjerus Resort se terugvoer
Baie dankie! Ek sal verseker dit aan elkeen wat in oord werk oordra. Dit beteken vir ons baie!
Groete,
Lourette
Thomas T - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker.
Oranjerus Resort se terugvoer
Baie dankie! Ons sal altyd ons bes prober.
Groete
Lourette
Mitch A - Jul 2018
Algehele gradering
Good and safe stay.
Jaco V - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige oord langs die Oranjerivier. Chalet klein, maar goed ingerig vir selfsorg.
Basti V - Apr 2018
Algehele gradering
Eenstop oornag.
Lees meerOranjerus Resort se terugvoer
More.
Dankie vir u terugvoering. Kom asb weer kuier dat u die rivier en omgewing kan beleef.
Groete Lourette
Ria R - Apr 2018
Algehele gradering
Was pragtig!
Melissa M - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig langs die rivier.
Hannes V - Mrt 2018
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Christina M E - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig, huisvesting netjies ('n bietjie "dated"), maar voldoende ingerig.
Maryke S - Jan 2018
Algehele gradering
Very beautiful.
Kirsten Slegh N - Jan 2018
Algehele gradering
A short night in a beautiful environment.
Marieke S - Jan 2018
Algehele gradering
'n Heerlike afsaalplek na 'n warm dag op pad.
Gerrie V - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Ilse H - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Maryke B - Des 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en waarde vir geld.
Elmarie J - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Charlene S - Des 2017
Algehele gradering
Short but enjoyable stay.
Josua V - Des 2017
Algehele gradering
Billik.
Frans V - Des 2017
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Oranjerus Resort se terugvoer
Middag. Hiermee wil ek verskoning maak dat u nie tevrede was met u eenheid. Jammer dat u ons nie attend gemaak het van foute nie, dan sou ek dadelik werk gemaak het. Ons is baie afhanklik van personeel en soms word dit versuim om te kyk dat alles reg is. Dit is egter nie n verskoning en ons hoop om u in die toekoms weer te ontvang. Groete Lourette
Gerhard E - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Oranjerus Resort se terugvoer
Middag. Dankie vir u terugvoer. Jammer dat u akkommodasie se skoonmaak agter was. Oor Feestyd gaan dit dol en werkers sukkel soms om betyds klaar te wees. Hoop om u weer te sien by ons. Groete Lourette
Rentia D - Des 2017
Algehele gradering
Uitsonderlik.
Kobus H - Des 2017
Algehele gradering
Rustig.
Magda R - Des 2017
Algehele gradering
Rustig, skoon, kort net aircon in tente!
Jurie L - Nov 2017
Algehele gradering
Baie aangename ligging, groot verskeidenheid aktiwiteite en fasiliteite beskikbaar.
Kallie S - Okt 2017
Algehele gradering
Te lekker.
Anton N - Okt 2017
Algehele gradering
Eenhede is baie netjies met alle benodighede waaraan jy kan dink.
Kallie S - Sep 2017
Algehele gradering
Te lekker.
Kallie S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Theunis V - Aug 2017
Algehele gradering
Ek en my vrou het dit baie geniet om daar oor te slaap.
- Kapasiteit: 50 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R359, Plot 152, Kanoneiland, 8806, Noord-Kaap