Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orca Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 140

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Orca Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Len S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len S
Gesin met tieners

Peaceful, comfortable and refreshing.

The welcome by Duncan was great, friendly and informative. Orca Cottage is located in a quiet community, so although there were many gatherings and braais, there was no noise disturbance, which was fantastic. A short walk to the beach, so no concerns on that score either. Overall a lovely long weekend away, and we would definitely like to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicia P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicia P
Gesin met tieners

Absolute bliss.

We had a fantastic time. The house has everything you could possibly need. Will definitely go back to Orca Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan T
Gesin met tieners

We had a ball of a time, I will recommend it anytime to anyone.

Amazing amazing amazing! Thank you. I will come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andra B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, ontspanne kuiertjie.

Dit was 'n heerlike naweek in 'n baie gesellige huis. Alles wat mens nodig het. Netjies en skoon en baie rustig, en Marina-hulle is baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan J
Saam met vriende

Wonderlik.

Als wat jy nodig het vir 'n lekker naweek weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orca Cottage se terugvoer

Hi Ruan, Dankie vir jou resensie. Ons is so bly julle het jul tyd by Orca cottage geniet. Ons hoop ons kan jul gou weer hier terug verwelkom. Marina & Duncan

Orca Cottage
Lynette L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L
Gesin met tieners

Stil, rustig, goed toegerus.

Baie dankie, dit was heerlik. Die area is stil en stapafstand van die see. Die huis was netjies en skoon met alles wat ons kon nodig kry. Dat ek my hond kon saamneem was 'n pluspunt. Die skottelgoedwasser 'n groot bederf. Marina en Duncan is aangename mense. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orca Cottage se terugvoer

Beste Lynette, Baie dankie vir jul resensie. Ons is bly ons kon jul ons see huis aanbied vir 'n blaaskans. Ons hoop ons sien jul gou weer. Vriendelike groete, Marina & Duncan

Orca Cottage
Schalk B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Saam met vriende

Gerieflike en ruim verblyf.

Orca Cottage het werklik goed aan al ons behoeftes voldoen. Die ruim leefarea met ingeboude braai en groot skuifdeure na buite was 'n heerlike kuierplek. Marina, ons gasvrou, se gewilligheid om te help en allerhande inligting te verskaf, het baie daartoe bygedra om ons tuis te laat voel by Orca Cottage. Ons kan die verblyf sekerlik aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orca Cottage se terugvoer

Beste Schalk, Dankie dat jul die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf, ons waardeer dit opreg. Ons hoop jul kan weer een van die dae hier kom rus. Vriendelike groete, Marina & Duncan

Orca Cottage
Sonette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette D
Gesin met tieners

Rustige omgewing, heerlike kuierhuis en Marina is altyd daar om te help.

Ons het heerlik gekuier die naweek. Die huis was netjies en skoon, die leefarea was goed benut deur ons en ons tieners deurdat alles oopplan is. Ons kon in diekombuis staan en gesels met manlief by die vuur. Die huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het, asook vir "load shedding". Area was stil en rustig, net wat ons nodig gehad het na 'n woeste 2 maande. Beddens slaap heerlik, skottelgoedwasser het goed te pas gekom, asook die beskuit. Baie dankie, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Gesin met tieners

Dit was wonderlike ontvangs vanaf die eienaar en ook weer toe ons die plek verlaat.

Baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham Christopher K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham Christopher K
Gesin met tieners

Very good.

People are very friendly. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annebelle W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annebelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, terapeties.

Sal definitief die woning aanbeveel. Al die meubels and bybehore was van goeie kwaliteit. Die huis is skoon en netjies. Die woonbuurt is ook veilig and geraas is non-exsisting. Die see is 'n paar tree van die huis. Baie dankie vir al die extras, tee en koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jered K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jered K
Gesin met tieners

Baie lekker, stil, rustig en verfrissend.

Sal weer teruggaan. Is deel van ons volgende trip Weskus toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Gesin met tieners

Lieflike plekkie.

Orca Cottage is 'n lieflike plekkie en ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jered K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jered K
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie rustig en lekker. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirshni N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirshni N
Gesin met tieners

Was most convenient and comfortable.

The cottage had catered for our every need. We enjoyed the convenience of travel to all places of interest. Will definitely want to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orca-singel 57, Brittannia-reef, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79fc4a4fb33b7d9e1705ba428407ea4e849db6c23ea695c3886eccd12de30518d90a18f34261c72ec8ec065dd260c9e0d219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 57 Orca Crescent Britannia Reef 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.725726973732 17.942992253304
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem