Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orchid A @ Stilbaai

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 1 Sep 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchid-rylaan 37A, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 R2 610 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Orchid A @ Stilbaai is 'n pragtige selfsorghuis in Stilbaai, Wes-Kaap, en is ideaal vir vriende en familie wat na 'n rustige vakansiehuis vol kleur soek.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers en 6 badkamers. Daar is 4 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die gedeelde badkamer. Die gastebadkamer het 'n toilet.

Die oopplan-leefarea op die boonste verdieping beskik oor 'n kombuis, leefarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eetarea het 'n groot etenstafel en 'n kaggel, en daar is gemaklike sitplek en 'n TV in die sitarea met 2 skuifdeure wat na 'n balkon lei. Die leefarea op die onderste verdieping het 'n rusbank en 'n TV, asook 'n kombuisie met 'n yskasie, tweeplaatgasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep met sitplek, 'n etenstafel, 'n ingeboude braai en 'n plonspoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Orchid A @ Stilbaai sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Orchid-rylaan 37A, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
R2 900 R2 610
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 900
R2 900 R2 610
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchid-rylaan 37A, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe59a31abded945a21e6ed170ad2a468533e4518d1553c8e98c82607fa78d44013f14a6b747975ecb0b9b46bad45e9ede0227?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 610 per nag (plek vir 10) 37A Orchid Drive Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.355574817696 21.412185233745
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem