Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oregon House @ Groenrivier

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R311, Groenrivier Plaas, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Oregon House @ Groenrivier bied 'n rustige wegbreek op 'n werkende plaas met groot grasperke en bome, net buite Riebeek-Wes. Dit is ideaal vir 'n groot groep vriende of 'n gesin.

Dié plaashuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, asook 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende 4 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die eerste 2 badkamers het 'n bad en stort, terwyl die derde badkamer 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n aparte eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die knus sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike voorstoep met oorgenoeg sitplek en 'n draagbare braai wat die perfekte plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsig oor die welige groen tuin geniet. Gaste kan verskillende winkels, galerye, restaurante, koffiewinkels en aktiwiteite in Riebeek-Wes verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Oregon House @ Groenrivier sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • R311, Groenrivier Plaas, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R311, Groenrivier Plaas, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f47728274138c05e335e64d0d1f9bd27c5cb884ebddc926f95246fe950a35234ad20604cb0bb8d1e0639fa6b78086fd268f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) R311 Groenrivier Farm 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.346243 18.865033364418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem