Oudtshoorn Akkommodasie by Oriental B&B | LekkeSlaap
+22
+22

Oriental B&B

14 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lateganstraat 5, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Oriental B&B is in Oudtshoorn geleë en bied verskeie gerieflik gemeubileerde kamers.

Verblyf word in 7 kamers met lugversorging gebied wat enkelbeddens, dubbelbeddens of koninggrootte-beddens het. Daar is badkamers met storte. ’n Duvet, kussing en handdoek word voorsien.

Daar is 'n spyskaart met Oosterse disse en gaste kan ontbyt, middagete en aandete bestel.

Die gastehuis het ’n omheinde swembad op die perseel, maar ouers moet asb. steeds ’n oog oor hul kinders hou. Oriental B&B is ’n kindervriendelike area, daarom word troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie. Rook is verbode.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Japanees

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir Oriental B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Lateganstraat 5, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oriental B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lateganstraat 5, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACKIYfNUm0z26Q1eeCHZWbAQUulYzYp43OkrmPp3bMEsz4U2gxA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 5 Lategan Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -33.574157160689 22.199420035951
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za