Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orlala's Hartenbos

Woonstel
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste (maksimum 2 volwassenes) en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea met 'n slaapbank. Die smaakvol versierde slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-stort en lieflike uitsigte. Trappe lei na 'n goed toegeruste kombuis met al die nodige kookgeriewe, eetgerei en breekware en 'n yskas-vrieskas. Onder is daar ook 'n leefarea met 'n dubbelslaapbank en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt as jy jou dekodeerder wil bring. Langsaan die woonstel is daar 'n private onderdak-braai vir gaste.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Huisreëls

Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring, sowel as hulle eie DStv-dekodeerder en slimkaart.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito gelykstaande aan een dag se huur word minstens een week voor aankoms vereis. Besonderhede sal verskaf word sodra bespreking bevestig is.
Rook is streng verbode en indien gaste versuim om hieraan te voldoen sal die volledige breekskadedeposito verbeur word.
Neem asseblief kennis dat die verblyf in 'n woonbuurt geleë is en geraas tot 'n minimum beperk moet word, toegangsreg word voorbehou en as gaste nie aan hierdie beleid voldoen nie, sal daar gevra word om die verblyf onmiddellik te ontruim.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis
Vanaf
Vanaf R1 700
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorghuis het slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, en suite-badkamer en 'n aantrek-kamer. Die tweede en derde slaapkamers het 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer. Die leefarea lei na 'n lieflike houtdek met ingeboude braaigeriewe en pragtige uitsigte.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
3 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Huisreëls

Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring, sowel as hulle eie DStv-dekodeerder en slimkaart.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito gelykstaande aan een dag se huur word minstens een week voor aankoms vereis. Besonderhede sal verskaf word sodra bespreking bevestig is.
Rook is streng verbode en indien gaste versuim om hieraan te voldoen sal die volledige breekskadedeposito verbeur word.
Neem asseblief kennis dat die verblyf in 'n woonbuurt geleë is en geraas tot 'n minimum beperk moet word, toegangsreg word voorbehou en as gaste nie aan hierdie beleid voldoen nie, sal daar gevra word om die verblyf onmiddellik te ontruim.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooielslaan 52, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyOGUyMzAxLWE2NDQtNGEzZC04YzQ0LTM0OWEyODg0MzIyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 52 Rooiels Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.123402586252 22.10198700428
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem