LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Selfsorg in Hartenbos

Orlala's Hartenbos

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 52 Rooiels Avenue, Hartenbos Heuwels, Mosselbay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Orlala's Hartenbos bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel en 'n huis in Hartenbos Heuwels. Orlala's is net 2,2 km vanaf die hoofstrand by die Hartenbos ATKV-oord met die nuutgestigte winkelsentrum, restaurante en pretpark. Die verblyf bied pragtige uitsigte oor die see, rivier en Outeniekwaberge.

Die woonstel kan gemaklik tot 4 gaste akkommodeer waarvan 'n maksimum van 2 volwassenes en 2 kinders geakkommodeer kan word en beskik oor 1 dubbelslaapkamer, 1 en suite-stortkamer bo, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank onder. Daar is ook 'n privaat braai-area vir gaste.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea, asook 'n lieflike sondek met 'n privaat braai.

Beide die woonstel en die huis het 'n TV met 'n Openview-dekodeerder met kanale SABC 1,2,3 en eTv. Indien gaste hul eie DStv-dekodeerders en slimkaarte saambring, is 'n verbinding beskikbaar om dit slegs aan die TV en lugdraad te koppel. Elke eenheid het sy eie braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Belinda V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, skoon en gemaklik. Dit was baie lekker.
Sep 2026
Joanna S
Gesin met klein kinders
5.0
Good value. Well-equipped kitchen, no problems encountered. Host communicated well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Vanity M
Gesin met klein kinders
5.0
Was 'n oulike plek en lekker gebly. Heerlik gebly! Plek was lekker warm met die son wat in skyn!
Jul 2026
Willie V
Saam met lewensmaat
5.0
Was fantasties. Baie lekker, dankie. Net een versoek. Kan miskien 'n tafel sit by die braai om vleis op die rooster te sit.
Apr 2026
Leane G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, gemaklik, mooi. Baie oulike plekkie het alles wat jy nodig het en meer.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 52 Rooiels Avenue, Hartenbos Heuwels, Mosselbay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orlala's Hartenbos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

52 Rooiels Avenue, Hartenbos Heuwels, Mosselbay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjZTUwYjBiLTkwYzgtNDU1Yy05MjQwLTM4ZTMzZWMzYmJhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 57 5 1 5 52 Rooiels Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.123402586252 22.10198700428