Otium Oasis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Chris H - Des 2023
Algehele gradering
A haven in a remote location.
Nicole H - Aug 2023
Algehele gradering
Countryside glamping.
Natasha L - Apr 2023
Algehele gradering
Ons kuier was awesome.
Amanda R - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, romanties, amazing.
Danie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ontevrede.
Lees meerOtium Oasis se terugvoer
Beste Danie, jammer om te hoor van julle ontevredenheid.
Ons is eers die volgende dag hieroor ingelig en her toe aangebied dat ons iemand stuur waarop jy aangedui het dit is nie nodig nie, en dat goed soos dit gebeur in die natuur.
Ons neem kennis van jou ongelukkigheisd en ek het reeds aangebied om vir julle 'n volle tergbetaling te gee.
Volgende keer as jy jou in so situasie bevind, bring dit tog onmiddelik onder die eienaars se aandag sodat hulle daatwerklik kan optree.
Groete,
Yagya B - Feb 2023
Algehele gradering
Veilig, mooi, stil en waarde vir geld.
Annerine M - Okt 2022
Algehele gradering
Was baie rustig en aangenaam.
Heidi S - Sep 2022
Algehele gradering
Relaxing in nature.
Lees meerWilliam P - Jun 2022
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plek!
Dries V - Apr 2022
Algehele gradering
Rustigheid in die natuur.
Stephane R - Okt 2021
Algehele gradering
The best weekend in a long time.
Fourie L - Okt 2021
Algehele gradering
Beste Glamping in die groter area.
Faatimah F - Sep 2021
Algehele gradering
A hidden treasure!
Ruan M - Sep 2021
Algehele gradering
Calm and secluded glamping getaway with quality accommodation.
Anel B - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker gesinsnaweek weg.
Lees meerOtium Oasis se terugvoer
Beste Anel,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie en gee aandag. Net om te noem ongelukkig kan ons nie 'n alternatief tot die induksie plate toelaat in die tente nie agv die brand gevaar binne en buite.
Groetnis
Alet
Nerene C - Jan 2021
Algehele gradering
'n Ongelooflike avontuurlustig ondervinding.
Erna S - Mrt 2020
Algehele gradering
Asemrowend.
Penelope A - Jan 2020
Algehele gradering
Excellent. Very friendly people, small camp, very personal.
Andreas S - Des 2019
Algehele gradering
Family friendly tented accommodation on a farm with animals.
Meg G - Nov 2019
Algehele gradering
I found the place and my stay there excellent.
Lise B - Sep 2019
Algehele gradering
Salige stilte!
Marileze B - Apr 2019
Algehele gradering
Peace, quiet and beautiful country side.
Otium Oasis se terugvoer
Hallo Marileze,
Thank you for your feedback. We have listened and since taking over from the previous owners installed a beautiful blind, and replaced the deck chair with a comfortable table and chairs.
We hope to meet you sometime in the future.
Kind regards
Alet
Wihan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige omgewing.
Ben L - Nov 2018
Algehele gradering
Ware pleister vir die siel.
Minerva E - Okt 2018
Algehele gradering
Rustigheid.
Karen O - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlike rustige plekkie waar ons die stilte en mooi omgewing geniet het.
Shanelle G - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en baie relaxing.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Chloé H - Feb 2018
Algehele gradering
10/10.
- Kapasiteit: 44 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte 78 van Plaas 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom