Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oubaai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oubaai-straat 6, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Oubaai is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis met 'n see-uitsig. Dit is in die kusarea van Suiderstrand en dit is stapafstand vanaf die strand wat dit die ideale plek maak vir 'n wonderlike vakansie met die hele gesin.

Die tweeverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea is op die boonste verdieping van die huis en dit het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is, 'n ontbyttoonbank met sitplek, 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n gemaklike sitarea met 'n TV teen die muur. WiFi is beskikbaar.

Buite die eenheid is daar 'n onderdak-balkon met 'n ingeboude braai wat 'n uitsig bied oor die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Oubaai sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Oubaai
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Oubaai-straat 6, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oubaai het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oubaai-straat 6, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA011bf95f1b7eba8e819bed3795426b1c644c9de069620af1afbd4ad1c09e24d0a3a57f872159d01ae65c0b4042959845cbf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 6 Oubaai Road Suiderstrand 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.814444949429 19.95849203261
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem