LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oude Hostel | LekkeSlaap
+17

Oude Hostel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Greystraat 2, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oude Hostel bied oornagverblyf in die vreedsame Karoodorpie, Colesberg.

Dié gastehuis het slaapplek vir 12 gaste in 4 en suite-slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 en wat beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 2 kamers met 2 enkelbeddens elk. Elke badkamer het 'n bad en/of stort. Die kamers het elkeen lugversorging, elektriese komberse, 'n TV en 'n ketel (koffie en tee word voorsien).

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, broodrooster en kookware. Daar is ook 'n braai-area, swembad en veilige parkeerplek.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Doornkloof Natuurreservaat, Colesberg-Kemper Museum, Transkaroo-voetslaanroete, restaurante en die Gariepdam Natuurreservaat in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Oude Hostel
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Greystraat 2, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oude Hostel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Greystraat 2, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjMzc2Zjg3LWEzYWEtNDBmOC04MjJlLTQ0ODRmNGE4OWNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 2 Grey Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 09:00 -30.726490401345 25.095432130164
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem