Oupa See
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 13, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Oupa See is 'n pragtige huis met 2 slaapkamers in die kusdorpie Lambertsbaai. Dié huis is net oorkant die see geleë.
Oupa See is perfek vir 4 gaste en bied lieflike see-uitsigte vanaf die stoep en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad het.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stofie en oondjie, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n eetarea met 'n eetkamertafel en 'n leefarea met TV waar gaste kan ontspan. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Gaste moet asb. hul eie braairooster saambring.
Lambertsbaai het verskeie lekker restaurante. Daar is ook 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos sandplankry, vierwielmotorfietsry en 'n vlug in 'n mikrovliegtuig oor die baai. Gaste kan ook gerus 'n draai by Sir Lambert Wine en Bird Island maak.
Slaapplek
’n Bespreking by Oupa See sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Elmare Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 93
Jaar gelys 7
Ligging
- Voortrekkerstraat 13, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Oupa See het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 13, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom