Happy Place
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Mei 2024 tot 15 Jul 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clionella-straat 2938, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 767R3 202 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Happy Place bied selfsorgverblyf in die kusdorp Struisbaai. Dit is sowat 200 m van die strand af geleë.
Verblyf by Happy Place beskik oor 1 hoofhuis en 2 aparte eenhede met slaapplek vir 8 gaste altesaam. Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. In die hoofhuis se hoofslaapkamer is daar 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n tweede badkamer.
Die eerste aparte gaste-eenheid het 'n koningingrootte-bed en die tweede aparte gaste-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kombuis in die hoofhuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond op oogvlak, stoof en 'n skottelgoedwasser.
Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in die motorhuis. Die leefarea langsaan het 'n TV met volledige DStv-kanale en dit lei na 'n binnehof met 'n swembad en 'n baai-area met oprol-blindings. Daar is ook 'n kinderkamer met 'n TV.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elaine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 11
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Clionella-straat 2938, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Happy Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clionella-straat 2938, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap