Our Nest
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Craig M - Jun 2022
Algehele gradering
Owners very friendly and welcoming.
Our Nest se terugvoer
Thank you so much Craig. It was great having you here.
Maria D - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en warm geslaap.
Our Nest se terugvoer
Baie dankie Maria. Jammer ek het nie vooraf laat weet dat ons slegs koue ontbyt verskaf nie.
Ek is bly die res van jou verblyf was aangenaam. Was heerlik om jou hier te he.
Groete
Anita
Jana N - Des 2021
Algehele gradering
Deel van die reis.
Our Nest se terugvoer
Baie dankie!
Tania D - Des 2021
Algehele gradering
Goeie versnit tussen privaatheid, gasvryheid en behulpsaamheid.
Our Nest se terugvoer
Baie dankie Tania.
Helen R - Jan 2021
Algehele gradering
Such a pretty place to stay, as a single lady I felt safe and so well looked after.
Our Nest se terugvoer
Thank you so much, Helen, for this great review. It was only a pleasure to have you as our guest at Our Nest. Take care and come and visit us again. Kind regards, Anita.
Renee B - Des 2019
Algehele gradering
Baie oulike plek. Baie gasvrye eienaars. Veilige parkering.
Our Nest se terugvoer
Baie dankie Renee. Dit was heerlik om jou hier te hê.
Groete en veilig reis.
Kurt en Anita
Carli B - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon & veilig.
Our Nest se terugvoer
Thanks Carli! It was great having you here!
Charne W - Jan 2018
Algehele gradering
Was 'n awesome vakansie, great plek om te bly.
Our Nest se terugvoer
Thank you so much!
Danie N - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlike verblyf vir 'n besigheidsreis.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Laan 45, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18