Mosselbaai Akkommodasie by Outerpool | LekkeSlaap
+8

Outerpool

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Village-weg, Point Village , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 530 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Outerpool is 'n selfsorghuis wat in Point Village, Mosselbaai geleë is. Dis ideaal vir 'n gesinsvakansie, naby geriewe en net 'n hanetreetjie van die strand af.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, oond, stoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het 'n TV met DStv en sitplek vir 8. Die huis het ook 'n patio met braaigeriewe en see-uitsigte.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en rook is binnenshuis verbode.

Slaapplek

’n Bespreking by Outerpool sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Point Village-weg, Point Village , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 530
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 530
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Village-weg, Point Village , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE2eQSY8rhYAQNQeLy5titsPalr3gHtiMWIy0D340hFy1GtG3Nf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 530  per nag (plek vir 8) Point Village Road Point Village 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -34.182453905705 22.157351821661
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za