LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ouwerf Gastehuis | LekkeSlaap
+35

Ouwerf Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Ouwerf Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jan R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R
Besigheidsreis

Die kamers is lieflik ingerig met meubels vir die "Grand Old Style".

Pragtige koper in die badkamers.

Ouwerf Gastehuis's terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir die mooi terugvoering. So bly julle het julle verblyf by ons geniet en als waardeer. Kom gerus weer. Geseënde dag.

Ouwerf Gastehuis
Heleen B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen B
Saam met vriende

Een van die beste gastehuise.

Wat 'n verrassing was hierdie pragtige gastehuis in Uniondale. Oorspronklike gebou met houtvloere. Eienaars Michael en Antoinette is baie vriendelik en behulpsaam. Heerlikste ontbyt. Hulle koffiewinkel het die interessantste items.

Ouwerf Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir pragtige woorde. Bly jul het jul tydjie by ons geniet. Hoop ons sien julle weer

Ouwerf Gastehuis
Billy Z - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry.

Baie ontspanne en heerlike plek om te bly. Gasvryheid in oorteffende trap.

Ouwerf Gastehuis's terugvoer

Baie dankie. Ons is bly as julle julle verblyf hier geniet het. Kom gerus weer.

Ouwerf Gastehuis
Louis N - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang en rustige area baie lekker.

Afgesien van beurtkrag baie lekker oorgeslaap. Geen klagtes nie.

Monja S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek.

Heerlik geslaap en 'n smaaklike ontbyt geniet.

Ouwerf Gastehuis's terugvoer

Baie dankie. Bly jul het lekker gebly

Ouwerf Gastehuis
Gertruida (gras) K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida (gras) K
Saam met vriende

Wat 'n pragtige plek.

Sal vir seker weer daar oornag. Pragtige kamers en so vriendelik ontvang, niks is te veel moeite. Ontbyt en aandete was heerlik. Dankie vir ons aangename verblyf en sterkte vir julle toekoms.

Cherie V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie behulpsame en vriendelikke eienaars.

Hannes T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek met goeie kos

Kamers is netjies en goed beplan. Die restaurant wat by Oude Werf is, maak die heerlikste kos. Die lamsbredie was onverbeterlik. Sal weer daar gaan oorbly.

Ciska S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou is hartlik en doen ekstra moeite!

Die kamers het fyn detail en oulike ekstra's. Ek het die tydskrifartikels oor die omgewing baie geniet en dit het ons verdere reisplanne beïnvloed! Ek is nie 'n voorstander van gastehuise waar dit die eienaar se woonplek is nie. Daar is 'n fyn lyn tussen die spasies van gaste en die eienaars se eie beweegruimte.

Naomi H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi H
Gesin met klein kinders

Ongelooflike plekkie met die beste gasvrou.

Hierdie gastehuis is een uit 'n miljoen, ongelooflike kamers, lekkerste boerekos. 'n Oase vir elke reisiger.

Lou P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou P

Heerlike verblyf in 'n onverwags veelsydige Karoo-dorp.

Ons is vriendelik verwelkom. Gerieflike kamers, heerlike stoep, aangrensende koffiewinkel. Ons het die eerste aand van die koffiewinkel se spyskaart af geëet, en dit was die lekkerste bobotie wat ek in 'n lang tyd geëet het. Goeie wenke oor wat om in die omgewing te doen.

Hanno S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno S
Saam met vriende

Baie lekker Karoo.

Baie lekker. Karoo rustigheid. Goeie gashere. Baie lekker gerus en gebraai.

Sandri V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandri V
Saam met vriende

Die gastehuis is baie netjies. Ons het heerlik gebly.

Goeie ontvangs. Sal mense aanbeveel om by Ouwerf te bespreek.

Peter B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ou wêreldse sjarme met moderne geriewe.

Die gastehuis is keurig ingerig met alle geriewe. Die ontbyt is van top gehalte en die gasvrou maak seker dat jou ontbyt genotvol is. In die middel van Uniondale wat dit maklik maak om te stap na eetplekke en winkels.

Hennie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful clean place. Hostess was excellent!

Room was clean. Breakfast was excellent. Hostess was extremely friendly. Will definitely stay again.

Mariana B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B
Saam met vriende

Wonderlike aand! Gasvryheid en baie hartlike gasvrou.

Ons het so lekker gebly. Antoinette was ‘n besonderse gasvrou en die akkommodasie was puik. Ontbyt was onverbeterlik.

David C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en aangenaam.

'n Pragtige gastehuis met 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Het in die Koperkamer gebly en teruggevoer na die Victoriaanse tydperk, detail ongelooflik. Is die volgende oggend met 'n volle en heerlike ontbyt bederf. Sal die plek hoog aanbeveel.

Ella H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella H
Gesin met tieners

Fantasties, skoon en gasvry.

Ouwerf is waarde vir geld. Van die beste waar ons nog gebly het.

Wim V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ervaring - goeie, vriendelike ontvangs en persoonlike diens met als wat 'n mens kon vra.

'n Heerlike ervaring met als wat 'n mens kon verwag - en dan ook nog sulke grepies uit die verlede wat in die woning self vasgevang is. 'n Mens wil sommer die oorstaan-aand met 'n week verleng het!

Dolf R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles en nog meer.

Gasvrou is baie hulpvaardig, vriendelik, ons het dadelik tuis gevoel. Wat 'n ontbyt! Kamers het alles en nog meer. Sal def weer daar gaan bly.

Hf D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hf D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste in die Karoo.

Antoinette het ons baie tuis laat voel. Die verblyf en kos is uit die boonste rakke. Kon nie glo mens kry so pragtige gastehuis op so klein dorpie in die Karoo nie. Ek sal dit enige tyd aanbeveel so ver ek gaan. Antoinette ons sal jou vriendelikheid altyd onthou.

Gideon G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon G
Enkelreisiger

Uitstekend.

Baie lekker gebly. Sal weer daar gaan bly.

Ouwerf Gastehuis's terugvoer

Goeiedag Elias. Baie dankie vir die pragtige resensie. Waardeer dit opreg. Ons is bly jy het lekker gebly en dit so geniet. Hoop ons sien jou weer gou.

Baie dankie

Ouwerf Gastehuis
Mareza M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareza M
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou.

Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Verblyf is uitstekend, goeie ligging en baie veilig gevoel.

Ouwerf Gastehuis's terugvoer

Names Ouwerf gastehuis dank ons julle vir die vriendelike resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Julle was wonderlike gaste.

Ouwerf Gastehuis
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 56, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIgJxq9QTVrlHtEYEZIJxZxPOdRjEDCVeiIZZUbMjPL4BTRkBge?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 56 Voortrekker Street Uniondale 6460 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.6568777 23.1254831
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!